LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Menlyn Maine Residence Unit 1419 | LekkeSlaap
+16

Menlyn Maine Residence Unit 1419

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amarandlaan 1, Menlyn Maine Residences, Waterkloof Glen, 0063, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 420 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Menlyn Maine Residence Unit 1419 bied selfsorgverblyf in Waterkloof Glen, ’n voorstad van Pretoria. Die woonstel het ’n balkon met ’n uitsig oor die stad en die gebou het ’n buitelug-swembad op die dak.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 4 en ’n area wat ideaal is vir ’n werkstasie. Die sitarea het ’n gemaklike sitkamerstel en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die instansie is 'n blok vanaf Die Menlyn Inkopiesentrum en Time Square Casino en 9 km vanaf Pretoria Universiteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Menlyn Maine Residence Unit 1419 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Menlyn Maine Residence Unit 1419
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Amarandlaan 1, Menlyn Maine Residences, Waterkloof Glen, 0063, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Maine Residence Unit 1419 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amarandlaan 1, Menlyn Maine Residences, Waterkloof Glen, 0063, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc0a916562268cd8353fb97c53cdb018c436f0d8fbc1c40532cea14998a59a3288e20574ea3dd21f72e84a05a76baed9e3cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 1 Amarand Avenue Menlyn Maine Residences 0063 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -25.786084460507 28.282980532402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!