Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Maine Residence Unit 1419

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nompumelelo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Menlyn Maine Residence Unit 1419
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Aletta M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, refreshing, spacious, clean, and modern.

My stay was the best ever. The place is very beautiful. As for my apartment, it was the most beautiful. It felt like home. It is very modern and has everything, I mean everything, and it is big. It is within walking distance to the mall. You will not regret booking this place for me. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful unit, tastefully decorated.

The only negative was the noise level from a party till 01h00 the next day by Time Square, but in saying that we had the door open for fresh air instead of using the air conditioner. The unit is tastefully decorated and well-equipped. Suggestion: Put a lamp next to the leather lounge suite when watching TV instead of having to use the ceiling light. I moved the tall vase with flowers that were by the basin in the bathroom to the TV stand, as the glass ear bud and cotton swab containers and hand cream stand took up a lot of space. Check-in is at 15h00, not 14h00 as indicated when making a booking. Otherwise, fantastic stay. Tried to book another stay, but this unit was taken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Hi Joanne, thank you for your comprehensive feedback. All your concerns are noted and we will definitely attend to them. Looking forward to hosting you again.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Monique D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte romantiese oornag eenheid.

Ons het baie lekker gebly, al was dit net een aand. Goeie waarde vir geld, die ligging is ook goed in 'n veilige area. Ons kon maklik oorstap na die restaurante en winkels. Die balkon het 'n mooi uitsig en alhoewel daar harde musiek was in die aand, kon ons niks hoor wanneer ons die deure toegemaak het nie. Baie netjies en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Monique was a nice, friendly and easy-going guest! She respected all the house rules and left the apartment clean and tidy on departure. Communication was good. Highly recommended to all other hosts.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Altus N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol.

Baie oulik, skoon en perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Altus was a nice, friendly, and easygoing guest. They respected all the house rules and left the apartment clean and tidy upon departure. Communication was good. Highly recommended to all other hosts.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Natalie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en gemaklik.

Stylish, super comfortable, alles wat mens nodig het beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

A lovely person left our place super clean and tidy, would welcome them back and recommend to other hosts.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Bernard B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Alles tot jou beskikking.

Dit was heerlik. Baie modern. Loop afstand van alles. Goeie waarde vir jou geld. Sal aanbeveel vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Bernard was considerate and a great guest to host. We would definitely recommend them to other hosts for a great Airbnb experience and would welcome them as future guests. Thank you so much.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
George S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en stylvol. Baie lekker gebly.

Baie mooi plek. Netjies en stylvol. Baie goed toegerus. Uitstekend geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Excellent guest, very charming and polite! The apartment was left in excellent condition. I would like to recommend them to all future hosts.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Eliska D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en die ligging is fantasties.

Dit was 'n ongelooflike lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Thank you for choosing to stay in our apartment. Eliska is a very pleasant guest, always friendly and kind. She communicated her needs with grace. Thank you.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Chris B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklik warm gewees.

Die lugverkoeler (airconditioner) het nie gewerk nie en dit het dit baie ongemaklik gemaak vir ons. Die skuifdeure moes oopgemaak word en dit het weer veroorsaak dat die stadsgeluide ongemaklik was in die aand. Vroeg Saterdagoggend was daar geen water of krag gewees nie. Kon dus nie stort voor ons moes vertrek nie. Die toiletwater het die hele nag geloop en was 'n probleem gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese verblyf. Baie veilig. Uitstekend geleë.

Ons het baie lekker gebly. Die gasheer was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Thank you, you always welcome.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Lemari M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lemari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat. Skoon. Mooi.

Lekker gebly. Uitsig was besonders. Ek was ongelukkig oor die melk wat oop was in die yskas, asook die water wat geseël en in die yskas was. Dit was walglik sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Thank you for your review. My sincere apologies for the milk that was open. Only milk that has not been opened is placed in Frigde. Water placed is also new and sealed. We are very conscious of the expiry dates when we buy these items.
Once again my sincere apologies.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Ashley M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxurious.

We were so impressed by the modernness and accessibility to the restaurants and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Thank you. Looking forward to hosting you again in the near future.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Elizma J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, sal beslis weer daar bly.

Netjies, skoon en baie gerieflik geleë, diens elke tweede dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Excellent guest, and polite! The apartment was left in excellent condition. I would like to recommend them to all future hosts!

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Soene L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid.

Pragtig, skoon en netjies. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Soene was awesome to have as a guest and did a great job of communicating on matters like check-in and check-out times. I can recommend her and I hope to have her again as a guest.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Michael V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie lekker en briljant gewerk vir die vertoning wat ons wou gaan kyk.

Ek kan regtig die plekkie aanbeveel vir 2 mense. Dis is baie naby en sentraal aan baie aangeleenthede in Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Excellent guests, very charming and polite! The apartment was left in excellent condition. I would like to recommend them to all future hosts!

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Annelie W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon, netjies, veilig.

Naby aan Sunarena om Afrikaans is Groot by te woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Excellent guests, very charming and polite! The apartment was left in excellent condition. I would like to recommend them to all future hosts.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Jacques S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker verblyf.

Ons het 'n item vergeet in die woonstel en die eienaar sukkel om dit vir ons terug te besorg. Weet nie wat die probleem is nie, maar sy't 'n snaakse houding teenoor ons en kry dus nie die item terug nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Thank you for the review. It is however untrue that we did not get your Jacket to you . You alerted us that you left the it. You arranged for the driver to pick it up and the it was picked up. We do apologise for any inconvenience caused.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Lucian J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great stay with a beautiful view of Pretoria.

Menlyn Maine Residences is an absolute gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence Unit 1419 se terugvoer

Thank you so much for a great review. Looking forward to your next visit again.

Menlyn Maine Residence Unit 1419
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amarandlaan 1, Menlyn Maine Residences, Waterkloof Glen, 0063, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc0a916562268cd8353fb97c53cdb018c436f0d8fbc1c40532cea14998a59a3288e20574ea3dd21f72e84a05a76baed9e3cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 1 Amarand Avenue Menlyn Maine Residences 0063 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -25.785983025147 28.282996625656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem