Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Residence - Luxury 2 Bedroom Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.7/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 77

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 3 resensies vir Menlyn Residence - Luxury 2 Bedroom Apartment
Netheid
2.3/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Adel M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adel M
Besigheidsreis

Onnetjies.

Ek het al voorheen in eenhede gewoon hier, maar eenheid 1102 is glad nie so netjies soos die ander nie. Eetgerei was vuil in die laai, kombuiskaste se oppervlak was vuil. Kombuis nie so goed toegerus met bakke nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anje M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anje M
Saam met vriende

Ideaal geleë.

24 uur ontvangs was bitter vriendelik en hulpvaardig. Die sekuriteit van die gebou was baie goed, toegang tot vloere is goed beheer. Ons was wel ongelukkig weens reëlings om vroeg in te teken glad nie noteer is nie (3maande vooraf en weer n week vooraf reël), dag van het die eienaar se besprekings agent steeds geen idee van die reëlings alhoewel dit met diè persoon gemaak is. Gelukkig was ontvangs bereid om ons tasse in n stoor toe te sluit tot ons eenheid reg was. Ons was stap afstand vanaf Menlyn Maine asook die Sun Arena vir AIG, baie gerieflik. Parkering was onderdak en toegang was streng beheer. Geen WI-FI besonderhede was gelos in eenheid en geen antwoord op versoek daarvan ontvang. Verneem dat dit sekerlik vooraf moet reël, sonder enige aanduiding. Een losstaande lugversorgings eenheid beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe088d0822381a580a9d8308930926ac9ae872f8b8586517fefe9607ad5ea969260548d1aaf2cf5d965b5116fd5b928837d84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 202 Amarand Avenue Waterkloof Glen 0010 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.7857869 28.282758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem