LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Merlot 171 B&B | LekkeSlaap
+11

Merlot 171 B&B

Merlot171 Kamers
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons het 3 stylvolle kamers beskikbaar. Al die kamers het dubbelbeddens. Elke kamer het sy eie private ingang en moderne styl badkamer. Koste sluit 'n ligte ontbyt in. Tee en koffie is beskikbaar. Elke kamer het 'n eie yskas en mikrogolfoond. Swembad beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 171 Merlot Singel, , Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ODQ1ZTk4LWE0MjEtNDMwNy1iMjQ4LTYwNzQ2ZWE1ODhmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 57 5 1 5 171 Merlot Crescent Onverwacht Wine Estate 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.630092907712 19.003214836121
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!