LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mermaid Guest House | LekkeSlaap
+76

Mermaid Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Mermaid Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jocelyn K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jocelyn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker intieme plekkie baie netjies.

Ons was goed ontvang die dames by die gastehuis was vriendelik en baie behulpsaam. Die gastehuis is baie netjies en ons sal mense aanraai om daar tuis te gaan. Die ontbyt het ons verwagtige oortref.

Riana V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was nie juis vriendelik nie. Ons bespreking was nie korrek gedoen nie. Geen maskers is gedra deur bestuur of personeel wat ons ontvang het nie.

Baie gevaarlik styl trappe was die eerste ding wat ons gegroet het. Daar is geen hulp aangebied om ons te help om ons bagasie by dieselfde trappe op te kry nie. Oor die algemeen is die gastehuis run down en benodig kwaliteit opknapping. Die dek is werklik aaklig, ek kan nie dink dat enige gas daar sou wou sit en kuier nie. Hoewel die kroeg en sitkamerarea mooi op foto's op die advertensie lyk en was dit toegesluit en ons kon dus nie daarvan gebruik maak nie. Die sitkamer gedeelte bo, lyk soos 'n kinder speelkamer met voos en onpas meubels.

Colleen C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen C
Enkelreisiger

Neat, clean, great location and views.

I enjoyed my stay. Everything I needed for my short stay was there.

Derik F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te heerlik gekuier

Ontbyt uit die boonste rakke met vriendelike en behulpsame personeel.puik ligging

Nicol F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nicol F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Aangename verblyf, redelik basies, nie luuks nie. Het als gehad wat ons nodig gehad het.

Hennie B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Gesin met tieners

Baie sentraal, skoon en gerieflik.

Dankie, dit het ons verblyf in Struisbaai baie aangenaam gemaak.

Willem K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en bekostigbaar in hoë seisoen.

Sien sterre.

Tanya K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly en geen groot probleme ondervind nie. Struisbaai bly een van die mooiste dorpe.

Ons verblyf by die gastehuis was heerlik. Die diens en die fasiliteite is uitstekend. Ons sal definitief weer daar bespreek as ons na Struisbaai kom.

Nico V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Value for money stay. Superb breakfast!

Nice rooms with all expected mod-cons. Tertia is extremely helpful and accommodating and the breakfast must be one of the best I've had anywhere. The staircase could be a bit challenging for older people as the steps are very narrow.

Victoria W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria W
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens, goeie, gerieflike ligging.

Uiters vriendelik, baie skoon, uitstekende aanbevelings vir plaaslike doendinge en eetplekkies. Sal definitief aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent service, great, convenient location.

Extremely friendly, very clean, excellent recommendations for local activities and eateries. Would definitely recommend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Working On Fire (pty) Ltd N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Working On Fire (pty) Ltd N
Besigheidsreis

Tweede besoek.

Net soos die eerste besoek, was dit net 'n absolute plesier om hier oor te bly. Sal altyd weer terugkom wanneer ons in daai area werk.

Astrid J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Astrid J
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig. Aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang. Gesinseenheid het nie heeltemal aan ons behoeftes voldoen want was op grondvloer (dus geen uitsig). Toe geskuif na kamers op eerste vloer (pragtige uitsig). Kamers pragtig netjies. Net jammer daar is een DStv-kanaal.

Louisa S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gebly, ontbyt was 5 ster.

Wilfried R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried R
Gesin met tieners

A home away from home.

We received a very warm welcome to the Mermaid Guest House and were helped out very smoothly for a very good place to eat our dinner in L'Agulhas. We will come back.

Marise T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marise T
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Heerlik gekuier, sal vir enige iemand aanbeveel om by Mermaid Guest House te gaan bly. Kos is heerlik en baie vriendelike en behulpsame staff.

Daniël K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was mos lekker.

Vriendelike mense en 'n skoon gastehuis is 'n wenresep. Die ontbyt keuses is fantasties, altyd vars en perfek. Ons kamer nommer 7 was bietjie klein vir 'n week se verblyf, maar ons sal definitief weer na Mermaid kyk wanneer ons Struisbaai toe gaan.

Mechau V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mechau V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Vriendelike, hulpvaardige personeel. Baie lekker ontbyt.

Working On Fire (pty) Ltd N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Working On Fire (pty) Ltd N
Besigheidsreis

Dit was fantasties.

Ons was 4 mense wat oorgeslaap het vir een aand, ons is almal van dieselfde mening, ons sal enige tyd terugkom en die plek ook vir ander aanbeveel. Dit is netjies, die mense is vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ons het heerlik gebly daar en is jammer om weg te gaan. Baie dankie.

Minnie S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Wonderlike plek, baie vriendelik ontvang - sommer dadelik tuis gevoel.

Ashild H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashild H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff and very helpful. We had a nice view from our room.

Nice and clean.

Antoinette E - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly, ontbyt was heerlik, als was baie netjies en koel! Sal dit weer besoek.

Heidi G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G
Gesin met tieners

Uitstekende diens en perfekte vakansieverblyf.

Bestuur en personneel gaan uit hulle pad om verblyf gemaklik te maak en ontbyt is besonders.

Hannelie S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike plek om te oornag!

Baie netjies en skoon. Die eienaars was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ontbyt was uitstaande!

Andre V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met tieners

Skoon, baie netjies, vriendelik, behulpsaam en die ontbyt is van uitstaande gehalte.

Die gasvrou is baie behulpsaam! Sy gee graag raad en inligting oor die omgewing en besienswaardighede. Die kamers is goed toegerus en baie skoon. Die gastehuis is sentraal geleë en loopafstand van winkels en die see.

Marius S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Besigheidsreis

Die verblyf was baie aangenaam.

Dit was 'n ervaring uit die boonste rakke.

Tom L - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid soos geen ander B&B teen die kus nie.

Uitstekende en vriendelikste diens. Glo nie die ontbyt sal geklop word nie. Werklike goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar tuisgaan!

Kobus D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Netjiese plek. Baie ruim suite. Naby see.

Verblyf was ruim. Ontbyt was groot. Aangename atmosfeer.

Hans Jacob Bernardus C - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans Jacob Bernardus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder aangename en vriendelike diens.

Sien die sterre hieronder.

Natalie V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Gesin met tieners

The best stay ever!

We had an amazing stay at the Mermaid. The homely atmosphere was a breath of fresh air after a long drive. Many thanks to Christine and her staff who went out of their way to make sure we were comfortable, and that both my boy's - who are in wheelchairs - had access to where they needed to go. It will always be our first choice to stay when we venture down to this part of the world again!

Jaco B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met tieners

Great

Good value, very clean, very safe.

Kobus B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis was baie netjies en die personeel was vriendelik en baie hulpvaardig.

Ek en my vrou het baie lekker gekuier. Ons kon in die intieme kroegie lekker warm kuier en die ontbyt was betyds en smaaklik. Dankie vir die gemoedelike belangstelling.

Cheramy L - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheramy L
Gesin met klein kinders

We were welcomed with friendliness and our hostess was very accommodating.

Upon arriving, we were greeted by our hostess with friendliness. She was particularly helpful with local attractions to visit. Supper and breakfast were great. The accommodation itself was very comfortable.

Erika D - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The staff were friendly, we felt at home.

Rooms are spacious, clean and well equipped. Meals are great. We shall visit them again. Parking is off the road, but not fenced-in.

Ashika A - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ashika A
Gesin met klein kinders

Wonderful

Excellent value for money, and wonderful service.

Zelna M - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay

Very friendly and nice people - food was very good!

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 8, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd35de65093baa7cb868edb5e489df8bf2c1d6f445370b25a3065a425ab9aa477bd7b40c3a43f9a8879970ae2af8505536bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 8 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.801539 20.049273
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!