Mhondoro Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Welgevonden Privaat Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R18 216 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mhondoro Lodge is 'n luukse wildlodge wat alle maaltye insluit in die Welgevonden Wildreservaat in Limpopo. Dié wildreservaat is malariavry, ongeveer 316 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die tuiste van Afrika se wêreldbekende Groot 5 wat die leeu, olifant, buffel, luiperd en renoster insluit.
Verblyf word in 5 losstaande eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste per eenheid gebied. Die eenhede het slaapkamers met en suite-badkamers of gedeelde badkamers. Elke eenheid het 'n privaat uitkykdek en is net 'n entjie se stap vanaf die hooflodge. Die hooflodge en privaat villa se dekor is 'n pragtige mengsel van Afrika-sjiek en moderne ontwerpe.
Vir dié wat heeltemal wil ontspan of graag wil oefen, is daar 'n spa met 'n span gekwalifiseerde skoonheidsterapeute en 'n gimnasium. Die swembad, sauna, kroeg en sitarea is vir alle gaste gedurende die dag beskikbaar.
Dié luukse, kindervriendelike lodge het vinnig vir die nuwe ondergrondse watergat-wildkykskuiling bekend geword wat met 'n tonnel aan die hooflodge verbind is. Dit bied 'n maklike, veilige en unieke geleentheid om tussen die wild te wees wat water by die watergat voor die lodge kom drink.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Welgevonden Privaat Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien meer verblyf in Welgevonden Game Reserve Vaalwater Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Welgevonden Privaat Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom