Casa Mia
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Corlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 100
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Imelda L - Jan 2024
Algehele gradering
Een van die beste vakansies ooit.
Casa Mia se terugvoer
Ons sien uit na julle volgende kuier. Was lekker om julle hier te hê!
Nonhlanhla Z - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful cosy gem.
Casa Mia se terugvoer
Our guests became our friends! It was good to have you here.
Pauline K - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful stay in Bredarsdorp.
Casa Mia se terugvoer
Julle was model gaste. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves.
Hanro D - Des 2023
Algehele gradering
Gasvryheid was tops, veilige parkeering vir jou voertuig, hulle sien ons weer!
Casa Mia se terugvoer
Dankie julle twee, julle is nou deel van Casa Mia se vriende. Ons sien uit na julle volgende kuier!
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Chris M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en rustig.
Anneke L - Okt 2023
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese gastehuis!
Casa Mia se terugvoer
Wat 'n voorreg om mense soos julle as gaste te kon hê. Julle moet mooi loop
Casa Mia
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Der Byl-straat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom