Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mia Hills Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Oswell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 28 resensies vir Mia Hills Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Annake R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annake R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld in dienste wat gelewer is. Het glad nie lekker gebly nie.

Diens was baie sleg gewees. Daar was geen aircon nie, geen waterverversings nie, geen melksakkies nie, WiFi werk nie. Nadat ons gebel het dat iemand kom help, het hulle gesê hulle stuur iemand. Ons wag nou nog. Daar is net 1 kanaal om te kyk, wat M-Net is. Sal nooit die plek aan enige iemand voorstel nie. Eerste plek waar ek gebly het wat my so teleurgestel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judith V
Enkelreisiger

Baie warm naweek, waaier was nie genoeg nie.

Baie lekker gebly. Goed toegerus. Voldoende vir 2 dae. Nodig aircon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kokami S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kokami S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I won't choose to stay there again.

I was staying in a room opposite the braai area. Other guests were making noise late at night and early in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Vicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worse ever.

If you are looking for peace and quiet, this is not for you. The unit is not up to standard, the door does not lock, and we had no hot water the first night. The shower door does not close and Wi-Fi does not work. Very noisy guests or workers. We were not expected so the room was not even cleaned before we arrived.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylene N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Kaylene N
Gesin met klein kinders

Felt unwelcome.

The receptionist was not friendly at all. When we got there, she so-called welcomed us with a towel wrapped around her. The place is in good living condition for a couple that just wants to overnight not for groups. We never felt welcomed nor were we asked if we needed anything except for when we left she asked for the rest of the payment which was embarrassing and an insult to me because payment was made before our arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mia Hills Guest House se terugvoer

Good day,
Thank you very much for the review. With all due respect we acknowledge your comments though would disagree with you. Our host spoke to you about everything, you felt unwelcome yet you were the loudest in the guesthouse despite our request that you consider other guests. It is really unfair but we accept it. As for payment probably you do not understand why we asked, on the website it was indicated that the guest paid a 50% deposit. They only communicated with us that you paid the balance after you left hence we reserved a right to ask about money. our terms are that they collect 50% then the balance can either be paid with us directly or with them and they update immediately after funds are allocated to us. your comment is purely a lack of understanding and an insult to us as well. we are in a business and we need to account for everything. As for groups well noted though we disagree with you. we have hosted people who come in larger groups not just 4 people like you and we have had the best reviews from them.
Thank you for the review once more.

Mia Hills Guest House
Christo V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Was baie lekker en mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fillet K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fillet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I loved my stay there.

The place is surrounded by lots of things, activities are galore and shops near.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tobie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Harties 'n besonderse plek.

Veiligheid van trappe. Geen veiligheidsreling nie. Krag in eenheid werk met verlengingskabel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockert S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ockert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pateties en sal beslis vir niemand aanbeveel nie.

Ander gaste maak gebruik van dak-lapa, maar raas tot baie laat in aand op Vrydag- en Saterdagaand. Adverteer DSTV vol pakket, maar slegs sokker op sportkanaal. Sou graag wedstryde van sewes-wêreldbeker in Kaapstad wou kyk. Gasvrou slegs by aankoms gesien. Sy bly op perseel maar laat toe dat gaste kliphard praat vir almal om te hoor en ander gaste se slaap beduiwel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mia Hills Guest House se terugvoer

Good day, Mr Ockert
Thank you for your review and honest opinion. We value your comments; however, I would like to correct you, we advertised selected DSTV channels and at no point did we advertise the full DSTV package.

You parked in an access-controlled garage with CCTVs inside and outside but the security rating is 2. What would you like us to improve on in terms of security?
We apologize for the noise from the group that visited and we will control that in the future. Was there anything needed from the host that was never provided?

Kind Regards,

Mia Hills Guest House
Jacoba E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba E

Het dit geniet om daar te bly.

Hulle het my geakkommodeer ten opsigte van my 2 hondjies wat saam met my daar was, en het selfs seker gemaak my hondjies was deur die dag okay. Ek is baie beïndruk met die gastehuis en die personeel. Die personeel het uit hulle pad gegaan om my te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Besigheidsreis

Value for money and very good location for traveling.

Close to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn V
Besigheidsreis

Die oprit was erg styl en moeilik om te parkeer.

Baie netjies, vriendelik en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kutume Tshepo L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kutume Tshepo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quite and peaceful location, giving one peace of mind.

The one little thing that I think needs attention, our slide door could not be locked, defective. Samu Ngwenya went all out to make sure that my wife and I were comfortable during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het net oornag vir troue.

Ek is van mening dat die gastehuis van eienaar verander het. Neem eie melk en koffie saam, want dit wat daar is, is oud, verslaan en poeiermelk is al hard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oorgeslaap.

Slegs oorgeslaap. Was toegeeflik wat inkloktyd betref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het basies net daar geslaap.

Ons kinders bly in Hartbeespoort en ons kleinkind het 1 jaar oud geword so hulle huis was vol en ons wou net oorslaap. Ons wou ook 'n plek hê naby Melodie. Die kamer was redelik ver van die parkeerplek, ons is bejaard en moes self ons bagasie dra. Daar is nie 'n spieël in die hoofslaapkamer nie. Ons het Mia Hills gekies omdat ons, ons Yorkie kon saamvat, baie dankbaar daarvoor. Die TV het nie gewerk nie en verder is ook nie veel inligting aan ons gegee wat beskikbaar is en wat nie, soos bv. WiFi. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was realy wonderful very relaxed and wonderful service from the host.

The only thing was that the view is not so clea,r the trees and the walls is not user friendly for the dam view. Also they should consider to extend the shelter/veranda so if you wish to braai when is raining you can do so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The view it is out of this world. Waking up to the view of the dam and nature. We were surrounded by different restaurants to choose from, the zoo, flea makets, chameleon family village and the dam was just around the corner with lots of things to see and experience. I really enjoyed my stay there. My stay there was spot on. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ane S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane S
Saam met vriende

It was really cozy and safe. A beautiful view of the dam and a very awesome host Dorien.

Once again thank you for the wonderful cozy stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisah S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was nice to stay at Mia hills.

See stars.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met ons aankoms het die gasvrou ons welkom laat voel. Die verblyf was skoon, gemaklik en rustig vir 2 aande. Ons het wel gevind die kombuistoebehore was net 'n bietjie te beperk - 'n plastiese slaai/meng bak; 'n mikrogolf oondvaste glasbak met deksel, en braaipan was toebehore wat ons van gebruik wou gemaak het.

Andersins het ons lekker gekuier en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombikayise M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombikayise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was absolutely amazing.

The location of the guesthouse was perfect; very close to most of the amenities (the mall is not too far from the guesthouse). The host was also very hospitable, she let us know she was available when we needed her assistance however, she also gave us space and privacy for the duration of our stay. We were also able to visit some of the attractions within close vicinity to the guesthouse, which was great as this was the aim of our trip (we wanted to explore and not be confined indoors the entire weekend).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kom en gaan ons wil.

Privaatheid, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florence N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Florence N
Saam met eggenoot / lewensmaat

My spouse and I we had a great time, and we are looking forward to visit the place in the future.

We received a warm welcome and we were also treated in a good way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Baie lekker vir 2 mense wat net wil oorslaap. Die plekkie is baie klein, maar kompak, baie netjies en met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maseko H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maseko H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, clean and great service.

Had a wonderful weekend, beautiful and clean place. Very cosy too.. Great service and lots of tourists attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 72, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4292610c860d11456cc92ad70227446903bbe7f76d6463a11fb83ffdc90464f42ba30233785cc7c283b99cf49274a89abea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 28 5 1 4 72 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.726519988923 27.867904901505
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem