Midvaal Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Nedine D - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik en lekke rustig!
Martin V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf. Naby als wat ons nodig gehad het.
Chantal N - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek.
Fabian K - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Leanne L - Des 2023
Algehele gradering
Lekker, rustig, ongelooflike atmosfeer.
Annamarie B - Des 2023
Algehele gradering
Verblyf kort, plek nog in restorasie, geen kamerdeur, badkamerdeur geen handvats.
Louis G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Erna V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Naomi J - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies.
Konrad B - Aug 2023
Algehele gradering
Very good and friendly.
Midvaal Gastehuis se terugvoer
Dankie Naomi sien uit om julle weer te akkomodeer.
Mooi Loop
Annatjie
Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Die verblyf het voldoen aan ons verwagting en ons behoefte. 3 volwassenes wat selfsorg-akkommodasie deel.
Pierre P - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.
Jane L - Jul 2023
Algehele gradering
Very friendly and helpful.
Gerda P - Jul 2023
Algehele gradering
Kamers skoon. Geen WiFi. Het meer verwag vir die prys per kamer betaal.
Lees meerMidvaal Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Gerda,
Waarde vir geld; ons is die goedkoopste gastehuis in ons omgewing. Ons resensies is amper ’n 9 uit 10 gradering. Ons is jammer as die koffie nie op jou standaard was nie. Ons eiendomsdeskripsie sê duidelik dat dit nie ’n volle DStv paket is nie.
Ons fokus is op netheid en hoë higiëne standaarde. Kan jy asb. uitbrei oor hoekom ons diens swak was? Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons ’n resensie te skryf.
Lize L - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en gebly by Midvaal Gastehuis. Heerlike rustige atmosfeer. Veilig en baie gasvrye ontvangs. Baie dankie.
Trude C - Mei 2023
Algehele gradering
Asemrowend!
Sindi M - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent.
Sanette D - Apr 2023
Algehele gradering
Uiters swak.
Marleen V - Des 2022
Algehele gradering
Ek het die stilte baie geniet. Die omgewing is baie mooi en die gastehuis erf was net so mooi.
Lizette B - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Peter A - Sep 2022
Algehele gradering
Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Midvaal Gastehuis se terugvoer
Peter, ek is bly julle het geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer. Annatjie
Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker, baie netjiese kamer. Eienaar was baie gasvry.
Lucindia V - Mrt 2021
Algehele gradering
Die mense is baie vriendelik en gasvry. Dit is netjies en goeie waarde vir geld.
Lani V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie, baie goed. Lieflike atmosfeer en baie gasvry. Prys baie redelik.
Andre V - Feb 2021
Algehele gradering
Besonders.
Midvaal Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Midvaal Gaste Huis strewe na goeie dien gasvryheid en waarde vir geld. Mooi Loop, Annatjie.
Riana B - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Eric S - Des 2020
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang.
Midvaal Gastehuis se terugvoer
Dit was absoluut 'n plesier om julle as gaste te huis ves
Hester J - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam en besonders netjies
Midvaal Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Nathan R - Okt 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay, it was calm and relaxing
Dwayne J - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly daar.
Midvaal Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Dwayne ons hoop om julle weer te sien.
Armand W - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekke behalwe kamer.
Midvaal Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Dwayne ons is jammer as ons julle in ongerief geplaas het.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng