LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Midwest Karavaanpark | LekkeSlaap
+12

Midwest Karavaanpark

8 resensies
Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Midwest Karavaanpark
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jason L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason L
Saam met vriende

Stunning location and friendly people.

Absolutely brilliant site, will definitely return.

Christelle R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R
Gesin met klein kinders

One night camp.

Stunning, private campsite, friendly service and super close to the beach. Will highly recommend!

Wilna B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelik en behulpsame mense.

Lekker ruim, privaat staanplekke.

Arnold V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Gesin met tieners

'n Rustige naweek reg op die see, vriendelike diens en netjiese geriewe.

Net die plek as jy vinnig wil wegbreek en die rustigheid van die Weskus wil beleef.

Annelie L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, by die see en rustig.

Sou graag langer wou bly. Ligging by strand is ideaal. Vriendelike bestuur. Ablusiegeriewe skoon en voldoende. Krag- en waterpunte by elke staanplek baie gerieflik.

Trudie L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pet friendly, oulik, honde pla nie ander nie.

Die wind het ons tent amper weggewaai, ander se nuwe gazebos verwoes. Staanplek was reg onder spreiligte. Raserige bure, praat so hard dat mens skaars kan slaap as hul wakker is. Het net 3 dae gebly toe aanbeweeg, ander het ook opgepak. Ablusieblok netjies. Personeel behulpsaam. Hul sal 'n muur moet bou om van die wind te keer.

Johan M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Patetiese plek vol hondebollie.

Mans se badkamer is oukei en skoon. Vroue se badkamer is binne die opwasarea met mans wat tot binne die toilette en storte kan kyk. Die plek is vol hondebollie en niemand tel op nie. Ons een staanplek waarvoor ek betaal het, is vir 'n ander persoon gegee sonder om my te vra! Ons is die oggend van ons vertrek deur die polisie wakker gemaak wat na kriminele in die kampplek opsoek was.

Surita R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Surita R
Gesin met tieners

Lekker gerieflike kamp-ervaring.

Dit is 'n ongelooflike rustige kamp met die mooiste see-uitsig. Die geriewe is pynlik netjies en die diens uit die boonste rakke. Mens word soos familie behandel en jy is sommer nie lus om te vertrek nie.

Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 102 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boventrekstraat, Midwest, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYDi8vlXnS4geMg5VsLlp00iqrDjrHv6CyGvhZrCjn2NH5U6dKD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Boventrek Street Midwest 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 11:00 -32.7303078883 17.990847996607
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!