LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mieliefontein | LekkeSlaap
+36

Mieliefontein

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mieliefontein Plaas, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mieliefontein is in Hanover in die Bo-Karoo, en bied 'n pragtige uitsig en helder sterrenagte. Dit is die perfekte wegbreek uit die stad.

Verblyf is beskikbaar in 4 en suite-dubbelkamers, 'n gesinskamer, 'n selfsorghuis en 'n selfsorgwoonstel. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Wolmado Selfsorghuis het ook 'n kombuisie.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in en troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Aktiwiteite in die omgewing sluit 'n rit na die seekoeie, perdry, fietsry, hengel en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 53 resensies vir Mieliefontein
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Mieliefontein Plaas, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mieliefontein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mieliefontein Plaas, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMjI3NmI0LTcyMjItNGNmMy04NThlLWMwZjZjYmJmMGEzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 53 5 1 5 Farm Mieliefontein Hanover 7005 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.950662690731 24.547147750854
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!