LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mieliefontein | LekkeSlaap
+36

Mieliefontein

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 53 resensies vir Mieliefontein
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Fanie V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met vriende

Baie aangename verblyf. Kykie in die verlede.

Die aandete was boerekos uit die boonste rakke. Onverbeterlik.

Andrea J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea J
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Ons het Kaap toe verhuis en het dus 'n plek nodig gehad om oor te slaap. Dit was ons, my skoonouers, ons klein kinders en honde. Mieliefontein het ons baie tuis laat voel en niks was te veel moeite nie. Almal was baie vriendelik en die aandete was besonders. Ek sal Mieliefontein aanbeveel. Ons het net wel gesukkel in die donker om ons pad weer uit te vind, meer bordjies vir mense wat vroeg vertrek kan werk.

Hennie C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en prentjiemooi.

Mieliefontein is voorwaar 'n welkome oase na 'n lang rit waar jy boonop bederf word deur die vriendelike personeel en gevoed word met kos uit die boonste rakke.

Christo D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Vars Karoolug, die heerlikste Karoo-lamtjops en mooiste, mooiste tuin! Tannie Elma en Dewald is die gasvryste mense ooit! Baie, baie dankie!

Josua V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josua V
Gesin met klein kinders

Ruim enkelstaande huis. Stil en netjies.

Mieliefontein is ongeveer 15 minute vanaf die N1. Ons het in 'n ruim alleenstaande huis gebly. Die huis was baie netjies en skoon, linne ingesluit. Prys was effens duur na my mening.

Adri M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri M
Gesin met klein kinders

Nice, cosy and very spacious accommodation.

I liked the location, it is close to the N1. Very friendly staff and I liked that I could stay with my dog. The garden is huge and really beautiful and worth seeing.

Lizanda A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lizanda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen WiFi, geen kamer beskikbaar, en duur.

Geen WiFi, geen kamer beskikbaar, en duur vir wat ons gekry het.

Salome V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging in die Karoo.

Ons het ons verblyf by Mieliefontein baie geniet, die hoogtepunt was natuurlik die pragtige tuin, braai en afkoel in die swembad. Ons sal beslis weer kom kuier.

Nadia C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C
Gesin met klein kinders

Short but comfortable and lovely stay. Very enjoyable.

Enjoyed the flatlet which had ample space for our family. Would be nice to have a braai area closer to the flatlet. Pool was great after a long and hot drive. Garden is magnificent and beautifully green.

Dee S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters verras deur die opset en pragtige tuin.

Hartlike ontvang en gasvryheid. Geen moeite is ontsien nie. Stil, rustige plaasomgewing.

Gerhard K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Enkelreisiger

Ongelooflike diens en baie vriendelike gasvrye mense!

Die tuisgemaakte kos was vir my die hoogtepunt! Great plek en great mense!

Risa M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Risa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaaskuier

Heerlike oorslaap oppad na Sedgefield. Voel of ons by familie kuier.

Grietjie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie D
Gesin met tieners

Pragtige plek!

Die aandete was uitstekend, dankie. Baie vriendelik ontvang. Slaapplek netjies en skoon.

Frans R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans R
Enkelreisiger

Mieliefontein is 'n absolute oasis in die middel van die Karoo.

Mieliefontein se tuine is amazing en aandete was voortreflik.

Mieliefontein's terugvoer

Thank you Frans

Regards Ian

Mieliefontein
Wieland M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wieland M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos uit die boonste rakke!

Fantastiese gasvryheid en heerlike driegangmaaltyd uit die Karoo!

Henry V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Henry V
Gesin met klein kinders

Onder wanindruk geplaas.

Advertensie baie mooi, maar word in agter-erf geakkommodeer. Onaangename reuk. Televisie vang nie op nie. Ander mense se kos in yskas. By diere waar haan mens van 3 uur af wakker kraai.

Koos P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos P
Gesin met tieners

Dis 'n oase in die Karoo. Lieflike tuin en swembad, plus heerlike plaaskos.

Dis 'n pragtige plek in die Karoo. Die tuin is ongelooflik mooi en die gasheer en -vrou is uitstekend. Die aandete was ook iets besonders.

Tom K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker gemaklike kamer met al die geriewe om jou behoeftes te pas.

Ons het lekker oornag, mooi kamer en regte Karoo-gasvryheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A nice comfortable bedroom with bathroom all equipment to suit your needs.

We had a very nice overnight stay, beautiful room and real Karoo hospitality.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mieliefontein's terugvoer

Good day Thea,

Thanks. We appreciate.
Regards
Ian

Mieliefontein
Reinette E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette E
Gesin met klein kinders

Fantasties en ongelooflik lekker rustig net soos wat 'n mens van die Karoo sal verwag.

Die karoo stilte het ons omgevou soos 'n kombers, sodat ons die volgende dag verfris was om na ons eindbestemming toe te gaan. Die tannie het baie moeite gedoen om vir ons 'n braaipak aanmekaar te slaan plus die lekker aartappelslaai en ook die perskeslaai. Sal graag die resepte wil hê. Die plekkie was skoon en netjies. Al wat ek sal voorstel is dat hul 'n matjie in die stort sal sit, aangesien die vloer oppervlak baie glad is.

Mieliefontein's terugvoer

Thank you.
Ian

Mieliefontein
Loshanee M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loshanee M
Enkelreisiger

A wonderful way to experience the Karoo.

Elma and her husband were very welcoming and helpful. Elma's cooking is superb. A memorable experience.

Ruth T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth T
Gesin met klein kinders

Excellent! Very comfortable, great hospitality. Meals were delicious.

Great place to overnight on your way to holiday and home again. Hosts were very accommodating to meet our needs.

Willie K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, gasvry en 'n oase.

Ons is vriendelik ontvang, het 'n heerlike aandete gehad, heerlik geslaap en 'n heerlike ontbyt geniet. Die gasvrou het spesiale moeite gedoen met die verblyf en etes en ons en haar en haar man kon lekker gesels die oggend en die vorige aand. Die tuin is 'n lusoord om in te ontspan na 'n reis. Baie dankie vir al die opregte vriendelikheid en sorg.

Marjan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjan B
Gesin met klein kinders

Mooi plaas, baie mooi grasperke en speelgoed vir kinders om te speel, lekker swembad.

Vriendelike gashere. Heerlikste boerekos ooit. Lekker gesmul. Perfekte oornagverblyf.

Ben B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis met karakter en styl, outentieke gasvryheid en die heerlikste etes.

Die kern van die gastehuis is 'n ou plaaswoning in uitmuntende toestand en stylvol gemeubileer. Dit is weg van die hoofpad, en in 'n pragtige en besonder groot tuin. Die gasvrou se etes is iets om te waardeer. Sy het vooraf geskakel om uit te vind of haar beplande kombinasie van disse ons sou geval. Die gasvryheid is uit die boonste rakke. Ten sterkste aanbeveel!

Mieliefontein's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit.
Groete Ian

Mieliefontein
Rianda G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda G
Gesin met tieners

Mieliefontein was 'n regte plaashuis-ondervinding.

Mieliefontein was skoon en netjies. Al die baie kamers was baie gerieflik vir die groot groep wat ons was. Genoeg badkamers. Alhoewel dit yskoud was, was dit heerlik met die kaggel, verwarmers en warmkomberse op die bed.

Mieliefontein's terugvoer

Baie dankie. Goeie terugvoer word altyd waardeer. Groete.

Mieliefontein
Ronaldo R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronaldo R
Saam met vriende

Tipiese Karooplaas! Lekker.

Baie lekker gebly, Karooplaas-ervaring. Alles was netjies en werklik geniet.

Marthinus H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

"Kombuis" bestaan uit rakkie in die badkamer. Familiefoto's op mure pas nie heeltemaal met 'n gastehuis nie. Pragtige meubels.

Sonja S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja S
Gesin met tieners

Baie teleurgesteld.

Ek en my gesin, met honde, was baie teleurgesteld in die verblyf. Regtig goed geleë, goeie en vriendelike kommunikasie met eienaar en deurgaans vriendelik en met respek behandel. Mieliefontein se voortuin is ongelooflik mooi. Ongelukkig was ons toegedeel in die 'woonstel' wat 'n ou, stowwerige leefeenheid by die agterdeur is. Ons 'uitsig' was die agterdeur, toiletpype, hondehok, hoenderhokke, waskamer en die huishulpe wat heen-en-weer beweeg. Ou woonstel, ou meubels, ou bruin linne. Mooi badkamer. Geen afgeskorte area vir diere - moes in woonstel hou of op kort leiband. Nie soos 'voorgaste' in hoof eetkamer aandete bedien, maar in tweede kleiner 'huis' eetkamer. Regtig oulike mense, probeer baie hard en werk ongelooflik hard. Wonderlike boerekos. My probleem is die 'wanvoorstelling' of verwagting wat aanlyn geskep is, is nie wat ons gekry het nie. Soos tweederangse gaste gevoel. Ongelukkig.

Ann M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M
Gesin met tieners

Die beste gasvryheid in die Karoo.

Ian (ek dink dit is sy naam) was die nederigste, gasvryste en mees aangename gasheer wat ek al ooit gehad het. Terwyl sy vrou in die kombuis kook, kuier hy lekker saam met die gaste en maak seker dat hulle op hulle gemak is. Ek wens ek kon kom kloon. Die gastehuis is wonderlik. Dit voel of ek terug in tyd geneem is aangesien die binnekant outyds is en dit gee 'n ouwêreldse sjarme aan die plek. Die tuine is pragtig. Ek beveel definitief Mieliefontein aan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The best hospitality in the Karoo.

Ian, (I think that was his name) was the most humble, hospitable and gracious host I have ever come across. Whilst his wife cooks in the kitchen he quietly charms his guests and make sure they are comfortable. I wish I could clone him. The guest house is wonderful. It felt like I was transported back in time as the interior is dated, lending this establishment an old world charm. The gardens are exquisite! I can highly recommend Mieliefontein.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mieliefontein's terugvoer

We greatly appreciate your review.
Regards,
Ian

Mieliefontein
Alex S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex S
Gesin met klein kinders

Perfek as 'n oornag-slaapplek vir reisigers.

Stil en netjies, met 'n swembad wat net reg is na 'n lang reis.

Hendrik E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornag verblyf.

'n Stil en rustige oornag verblyf. 'n Pragtige groot tuin in die middel van die Karoo! Fasiliteite puik en Ian en Elma verdien 'n kompliment vir hulle gasvryheid en smaaklike aandete en ontbyt.

Melinda D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was heerlik.

Lieflike omgewing en ruim huis in 'n wonderlike tuin vol verrassings. Lekker boerekos. Sou graag langer wou bly!

Riaan S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S
Saam met vriende

Rustigheid.

Uistekende kos en baie mooi tuine.

Kobus J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en lekker aandete genuttig.

Sien die sterre.

Noel O - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Noel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Arrived late afternoon and left early next morning. Had a real boerekos dinner.

We stayed over night at Mieliefontein. Caring and kind owners. We were the only guests. Comfortable room with beautiful gardens.

Francia B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francia B
Saam met vriende

Suid-Afrikaanse gasvryheid!

Ons is hartlik ontvang deur die Ferreiras op Mieliefontein naby Hannover. Ons het Duitse gaste, wat naby Hanover in Duitsland bly, gebring om hier in Suid Afrika se Hanover te kom oornag. Ons is net jammer ons het so laat op die plaas aangekom, maar die heerlike aandete het opgemaak vir die heeldag se ry in die motor. Ons het heerlik op die plaas geslaap, wat vir hulle 'n wonderlike ervaring was. Ons was toe weer uitgerus vir die res van ons rit. Ons het in die selfsorgwoonstel geslaap en kon dus lekker vroeg vertrek nadat ons gou self ontbyt gemaak het. Mev. Ferreira het ons vooraf gebel om te hoor of ons aandete wil bespreek en ook duidelike padaanwysings gegee, wat baie gehelp het om die plaas maklik gekry. Baie dankie vir goeie diens. Ons sal Mieliefontein aanbeveel om te oornag in die Karoo.

Ivan S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S
Gesin met klein kinders

Very pleasant stay

I would definitely stay at this pleasant guest house again if travelling down to Cape Town.

Jillian A - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian A
Saam met vriende

Very hospitable, great service, peaceful surroundings

Excellent service.

Jock J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jock J
Saam met vriende

Dis baie warm en daar was nie lugversorging nie.

Ek was nie baie gelukkig met die plek nie, jy moet dink ons het 800 km gery in die dag en toe ons daar kom so 16:00 se kant was dit baie warm en daar was geen lugversorging nie. Ons het gevrek van die hitte.

Marinda Enslin E - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda Enslin E
Gesin met tieners

Ons het by Mieliefontein oornag op pad terug na Gauteng, na ons vakansie in die Kaap.

Ons was baie vriendelik ontvang en was aangenaam verras oor die netjiese, koel kamer met oorgenoeg spasie. Die pragtige tuin en swembad was 'n heerlike bederf. Die 3-gang aandete was fantasties. Ek het Mieliefontein alreeds by vriende en familie aanbeveel!

Ansie R - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R

Uitstekende diens. Vriendelike eienaars. Puik aandete en lekker geselskap.

Die eienaars het selfs 'n addisionele kamer vir ons gegee sonder dat ons dit versoek het. Hulle het ook my kar se wiel omgeruil nadat iets die wiel gesny het. Puik boere-gasvryheid.

Corrie M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed.

Ons het met honde gereis en daar was 'n fout met bespreking. Die hondvriendelike kamers was vol. Verder geen klagtes. As jy met diere reis maak seker jy kontak hulle kort voor jou aankoms om seker te maak jy is korrek ingeboek in een van hul hondvriendelike kamers. Heerlike aandete gehad, maar het te vroeg gery vir ontbyt. Baie beslis aan te beveel: doen jouself 'n guns en eet daar. Mooi ligging. Effens van hoofpad af en sit so 20 km by jou reisafstand. Word sterk aanbeveel. Lekker swembad en koue bier of koeldrank beskikbaar.

Hannes N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes N
Gesin met klein kinders

Wonderlike oornagplek.

Die oornagstop by Mieliefontein op reis na Kaapstad saam met my gesin was wonderlik. Gasvrye mense en heerlike kos. Definitief 'n goeie plek om te bly.

Lambert T - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens en pragtige atmosfeer op die plaas, weg van die geraas van dorpe en stede met blaffende honde en motors wat toet!

Ek reis baie en Mieliefontein is definitief een van die bestes. Die gasvryheid is ongelooflik asook die kos.

Irmi-mari L - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmi-mari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Ons het op 'n vorige reis by Mieliefontein oornag en besluit om hierdie jaar 'n paar dae daar deur te bring. Die vrede van die omgewing en die vriendelikheid en behulpsaamheid van die mense was werklik merkwaardig en ons sal dit definitief aanbeveel vir enige reisiger wat moeg is vir die stad.

Johan B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Better options available at that price.

The abattoir was very offputting. Price should have included TV.

Mieliefontein's terugvoer

Thank you.
Ian

Mieliefontein
Pierre V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Die gastehuis is die 4-ster gradering werd.

Ek sal definitief weer daar oornag!

Johan B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kos!

Die omgewing en behandeling is uit die boonste rakke. Ek beveel dit sterk aan. Elma kan 'n Kokkedoor word met haar Springbokpastei!

Richard B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Gesin met tieners

Fantastiese rustigheid.

Dit was 'n absolute plesier om hier te oornag. Die gasvryheid was fantasties, die kamers gemaklik en die kos uit hierdie wêreld.

Adel D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel D
Saam met vriende

Typical warm farm hospitality.

Peaceful stay. Wish I could have stayed here longer.

Janette L - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette L

Sal almal soontoe stuur!

Hi, dit was regtig baie lekker! Die gasheer en gasvou is baie aangename mense, 'n mens word sommer lief vir hulle. Ons sal almal soontoe stuur ... natuurlik deur LekkeSlaap!

Nicolene W - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene W
Gesin met tieners

Baie rustige plaasatmosfeer!

Dit was baie aangenaam om by Mieliefontein te oornag. Die kos was baie lekker gewees en die geriewe het ons as familie van vyf baie gepas. Baie dankie vir u vriendelikheid!

Dries F - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries F
Gesin met tieners

'n Oasis in die woestyn.

Die aandete is n moet en die melktert se resep word benodig want dit is hemels.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mieliefontein Plaas, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMjI3NmI0LTcyMjItNGNmMy04NThlLWMwZjZjYmJmMGEzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 53 5 1 5 Farm Mieliefontein Hanover 7005 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.950662690731 24.547147750854
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!