Miles Away Guest Rooms

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Miles Away Guest Rooms is in 'n stil area en net 'n entjie se ry van Lanseria Internasionale Lughawe af. Dis geskik vir plaaslike en internasionale sakereisigers en oornagverblyf.

Daar is 7 slaapkamers met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, waaier en privaat ingang in.

Die Wieg van die Mensdom se besoekersentrum in Maropeng is net 32,5 km ver en gaste het maklike toegang tot die N14 na Pretoria.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Miles Away Guest Rooms gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za