- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milford House, Hatfieldstraat 10, Drieankerbaai, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Milford House is in 'n stil, residensiële straat, stapafstand vanaf die Metropolitan Gholfbaan, 'n tennisbaan, gimnasium, Mouille Punt, sowel as Seepunt-strand. Milford House is net 'n paar minute se ry vanaf die V&A Waterfront, Konvensie Sentrum, Tafelberg, Lang- en Kloofstraat met hul lewendige restaurante, kroeë en winkels geleë.
Verblyf word gebied in 2 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers, sowel as 'n kamer met 2 enkelbeddens, 'n aparte badkamer en 'n buite-stort. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-eetkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n ruim sitkamer wat toegang bied tot 'n binnehof met 'n privaat swembad. Ander geriewe sluit lugversorging, TV met DStv/Netflix en gratis WiFi in.
Die eenheid spog ook met 'n stoep op die boonste verdieping en parkeerplek op die perseel. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word.
Milford House is net 'n klein entjie se ry kuslangs na die wêreldberoemde Clifton-, Kampsbaai- en Houtbaai-strande.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Gareth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Milford House, Hatfieldstraat 10, Drieankerbaai, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Milford House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Drieankerbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milford House, Hatfieldstraat 10, Drieankerbaai, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom