Marina Martinique Akkommodasie by Milkwood 421 | LekkeSlaap
+15

Milkwood 421

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood 1109, Dolphin-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 421 is 'n selfsorgwoonstel in die Milkwood-kompleks in Marina Martinique. Hierdie ruim woonstel bied 'n gedeeltelike see-uitsig van die balkon af en is op die strandfront.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n elektriese oond, 'n keramiek-stoofplaat, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n sitarea met lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea het glas skuifdeure wat toegang bied tot 'n patio. Daar is veilige ondergrondparkeerplek met 'n hysbak tot by die woonstel.

Die kompleks is lekker naby restaurante en sowat 5 km van die middedorp af waar gaste branderplank-winkels en ander geriewe sal vind.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 421 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Milkwood 1109, Dolphin-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood 1109, Dolphin-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEYoHUnTq5RiWYOGxeukKES8U6AjwSv7cIWsFUSz6s2UHGvd2Hl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 1109 Milkwood Dolphin Drive, Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.07886 24.919363
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za