Milkwood Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milkwood Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamer-vakansiehuis in die klein kusdorpie Kleinemonde. Dis 19,4 km vanaf Port Alfred. Die strandhuis is sowat 250 m vanaf Kleinemonde se strand en is ideaal vir ’n gesin wat na ’n seevakansie smag.

Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers wat storte het, ’n aparte gastetoilet, ’n groot oopplan-kombuis en -leefarea wat na ’n onderdak-braaistoep en omheinde tuin lei. Daar is 2 slaapkamers met enkelbeddens of driekwartbeddens, en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolf en ontbyttoonbank. Die sitarea het ’n TV en kaggel.

Gaste het oorgenoeg parkeerplek vir voertuie en bote, en skoonmaakdienste kan op versoek gereël word. Die huis het ’n alarmstelsel en sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by Milkwood Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milkwood Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za