Milkwood Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porter-rylaan 2682, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Milkwood Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis in die beeldskone Bettysbaai wat vakansieverblyf aan 'n groot gesin of groep vriende bied.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Dit lei na 'n eetarea wat verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel lei. Gratis WiFi en DStv is beskikbaar.
Die braai-area vorm deel van die sitarea en het skuifdeure wat na die stoep lei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Milkwood Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 125
Jaar gelys 7
Ligging
- Porter-rylaan 2682, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Milkwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porter-rylaan 2682, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom