Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Barry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het 'n hartlike ontvangs van Mimi gekry. Dis 'n netjiese en goedgeleë verblykplek. Ontbyt was heerlik.
Esme V - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Jozua J - Des 2018
Algehele gradering
Lekker, luuks en uitstekend!
Lees meerEtienne V - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Chris M - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker.
Albie M - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly in die rustige dorpie.
Milkwood Country Cottage se terugvoer
Middag
Dit was ons plesier om jou by Milkwood Country Cottage te huisves. Kom bly gerus weer.
Groete
Loraine
Peet D - Des 2016
Algehele gradering
Dit is soos by jou eie huis.
Juliana S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.
Milkwood Country Cottage se terugvoer
Ons is bly julle het julle verblyf by Milkwood Country Cottage geniet.
Groete.
Loraine
Pieter T - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker rustig in 'n mooi dorp met lekker koffiewinkels naby.
Roxanne W - Apr 2014
Algehele gradering
Very friendly people
Petrus R - Jan 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en geslaap.
Danie T - Jan 2014
Algehele gradering
BAIE LEKKER EN SAL WEER GAAN
Hanlie S - Des 2013
Algehele gradering
Heerlike, skoon verblyf. Baie gasvry en gemaklik.
Dries D - Okt 2013
Algehele gradering
Great value for money and location!!
Gary H - Sep 2012
Algehele gradering
Owner Run - wonderful cottage
Melanie H - Feb 2012
Algehele gradering
Very comfortable and hospitable
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Francis-rylaan 137, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 10