Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Manor House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Leslie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Milkwood Manor House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Lynette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B
Gesin met tieners

Sal weer besoek.

Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig, kamers was skoon en netjies. Pragtige ou huis met balkonne wat uitkyk oor die meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lize V

Die dame was baie behulpsaam.

Ons het net oornag. Die dame wat daar was, was baie behulpsaam en vriendelik, maar die man wat ons ingeboek het, was onder die invloed. Daar is ook geen waaiers in die kamers nie. Dit was baie benoud. Ek stel ook voor dat hulle ligte insit wat kan help met die loadshedding. Hulle het ons wel baie uitgehelp met ons katjie wat saam ons was en het na hom vir ons gekyk vir 'n paar ure. Verder was daar geen probleme nie. Dit is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher M
Enkelreisiger

Enjoyable.

Very pleasant. The staff are wonderful. The views from the verandah table are the best thing. There is some work to do with upgrading the plumbing in one area, but they are attending to it. If it is advertised as 'self catering', one assumes the rooms would have facilities for this beyond a tea tray and a fridge. The staff always make the difference, and I was made to feel welcome. Leslie is a good reason to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 84, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cda01afe4ac3ef3691d91144ad80fdf42b753c49f9f0ead5552cdd66f804e4974f0d5b3c63f7813c8ae6e18735be230290f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 84 Milkwood Drive Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036736 23.073661
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem