Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Sea Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuckistraat 42, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Milkwood Sea Cottage is in die rustige kusdorpie Bothastrand, Groot-Brakrivier, geleë en bied slaapplek aan 8 gaste. Die ongeskunstelde kothuis is 'n gekoesterde gesinsvakansiehuis wat al baie jare geniet word.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelbed vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet, asook 'n privaat buitestort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste moet hul eie dekodeerder saambring indien hulle DStv wil hê.

Buite kan gaste die vars seebriesie inasem en die son op die stoep geniet. Die stoep het sitplek en 'n ingeboude braai. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood Sea Cottage sluit in:

Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Jaar gelys 8

Ligging

  • Stuckistraat 42, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuckistraat 42, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fc1642a531478676317de868a94e647b9a640105cbc056021b9cc7f635eca3168ba7eb289adf5208aa898976d69db9b74d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 42 Stuckistraat Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.051393397235 22.269075655455
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem