Milky Way

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milky Way is 'n pragtig versierde dubbelvlak-kothuis net 30 m vanaf die see in Paternoster. Let asb. op dat dit 'n besig strand is wat besig en raserig kan raak in die vakansie.

Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer op die boonste vlak. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak, en toilet. Daar is nog 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet op die onderste vlak.

Milky Way het ook 'n oopplan-leefarea wat bestaan uit 'n sit- en eetarea, en 'n kombuisie. Laasgenoemde is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is nie 'n oond die sitarea het 'n TV met volledige DStv. WiFi is ongelukkig nie beskikbaar in die eenheid nie, maar dit is wel beskikbaar by die ontvangskantoor.

Buite is daar 2 stoepe: Die een op die boonste vlak het beperkte uitsigte en die onderste een het braaigeriewe. Parkeerpek is beskikbaar op die perseel. En die perseel bied direkte toegang tot die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Milky Way sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milky Way gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false