+21

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Milky Way is 'n pragtig versierde, dubbelverdiepingkothuis, slegs 30 m van die strand af in die klein dorpie Paternoster aan die Weskus geleë.

Hierdie kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer op die boonste vlak. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n tweede badkamer op die onderste vlak met 'n stort, wasbak en toilet.

Milk Way beskik ook oor 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer, eetarea en kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is geen oond in die kombuisie nie. Die sitkamer spog met 'n kaggel en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Draadlose internetverbinding is beskikbaar op die perseel.

Buite is daar 2 patio's, een op die boonste vlak met beperkte uitsigte en een op die onderste vlak. Daar is 'n draagbare braaigeriewe op die onderste vlak se patio. Parkeerplek van die straat af word ook voorsien. Gaste het direkte toegang tot die strand deur 'n serwituut.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 1977

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 7 Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milky Way het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 510
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 510
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 510
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd88bc455cfecbf41cc04ffd50e0fe45ec10c4c546c6540f596dff345d2cad00d2229f1ae0f17e2282083e95963547f8f5f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 7 Warrelklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804038113295 17.899349033833
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang