4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Milky Way is 'n pragtig versierde dubbelvlak-kothuis net 30 m vanaf die see in Paternoster. Let asb. op dat dit 'n besig strand is wat besig en raserig kan raak in die vakansie.
Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer op die boonste vlak. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak, en toilet. Daar is nog 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet op die onderste vlak.
Milky Way het ook 'n oopplan-leefarea wat bestaan uit 'n sit- en eetarea, en 'n kombuisie. Laasgenoemde is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is nie 'n oond die sitarea het 'n TV met volledige DStv. WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 2 stoepe: Die een op die boonste vlak het beperkte uitsigte en die onderste een het braaigeriewe. Parkeerpek is beskikbaar op die perseel. En die perseel bied direkte toegang tot die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1943
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 7 Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Milky Way het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang