Millstream Inn Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 194
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Ian J - Mei 2024
Algehele gradering
I will not recommend it nor will I stay there again.
Wim V - Apr 2024
Algehele gradering
Middelmatig.
Ernst & Ronel H - Apr 2024
Algehele gradering
Slegs een nag oorgeslaap. Alles aangenaam en netjies.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Hi Ernst
My gastehuis is in 'n sekuriteitsarea met 'n hek wat net inwoners kan oopbel en gaste kry remotes vir die hoofhek. Ek het 'n elektriese heining om my eiendom. Gaste kry ook 'n remote vir my hek.
Ek het beams reg rondom my eiendom.
Ek het kameras buite my geboue.
Ek het ligte reg rondom my geboue.
Ek het nog nooit 'n voorval gehad nie.
Ek verstaan nie wat is verkeerd met my sekuriteit nie.
Kan jy dalk vir my laat weet wat was fout en wat jy voorstel ek doen om te verbeter? Danie
Elrinda R - Apr 2024
Algehele gradering
Ons sal die verblyf aanbeveel vir ander!
Pieter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Alba S - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig skoon en netjies.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle
Danie
Reinardt P - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie Gert
Pieter D - Mrt 2024
Algehele gradering
Intieme "wegsteek plek" weg van die stad se gewoel. Klipgooi van besienswaardighede.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle
Danie
Claire W - Mrt 2024
Algehele gradering
Really great!
Mariette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons verblyf was gerieflik.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Dankie,
Danie
Heleen A - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Jacqueline H - Feb 2024
Algehele gradering
Voel soos 'n "country getaway". Stil en rustig.
Malinda V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige bosveld atmosfeer, tuine baie netjies.
Jacolise L - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Barend E - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike plek. Plaas atmosfeer.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle
Danie
Tracey H - Des 2023
Algehele gradering
Served its purpose as we only slept at Millstream Inn Guest House.
Rachelle D - Okt 2023
Algehele gradering
Het baie veilig gevoel en alles mooi skoon.
Tegan H - Sep 2023
Algehele gradering
Dit is baie netjies en aangenaam.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie. Danie
Mariska D - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Ek is so dankbaar vir julle.
Danie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Jannie N - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig uitsig. Baie mooi.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
So baie dankie
Danie
Jaco D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie oulik en mooi.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie Jaco
Oom Danie
Salmari F - Jun 2023
Algehele gradering
Kan ongelukkig nie aanbeveel nie.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Estee J - Apr 2023
Algehele gradering
Good for a comfortable bed after attending a wedding.
Yolandi J - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Hi Yolandi
My apologies but Van Gaalens is less than a km away from us with many walking trails next to the river. Vergenoeg with walking trails in the mountains 2.5 km from us.
You never even used the kitchen and I still asked if all is okay and were happy.
But sorry you did not enjoy it.
Danie
Peter V - Apr 2023
Algehele gradering
Was heerlik om iets van die rustigheid van die omgewing te kon ervaar.
Ruan B - Apr 2023
Algehele gradering
Veilige, stil wegbreek.
Lees meerMillstream Inn Guest House se terugvoer
Jammer jy voel so.
Dit is herfs en ons is besig om pekaneute te oes. Die bome gooi daagliks blare en ons blaas weekliks. Met load shedding gaan dit rof. Party dae is ons tot 11 ure sonder krag dan moet die hek motor se battery gereeld gelaai word. Ons het so pas 'n nuwe battery gekoop.
Ek kry altyd komplimente oor hoe mooi dit hier is maar ek verstaan almal se smaak is nie dieselfde nie.
Danie
Heinrich K - Apr 2023
Algehele gradering
Ligging sentraal vir besienswaardighede.
Devarajan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Cila H - Mrt 2023
Algehele gradering
Kort en kragtig, maar heerlik.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Andrea V - Jan 2023
Algehele gradering
Such a pleasant stay, definitely going back.
Florina E - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, vervrissend mooi omgewing.
Adri D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie eenvoudig, eintlik amper afgeskeep.
Carina S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf! Ons het baie welkom gevoel.
Lees meerSonja S - Des 2022
Algehele gradering
Gasvrye eienaar.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Ek is regtig jammer jul het niks genoem terwyl jul hier gebly het nie. Kan jy asb. vir my noem watter uitsig my foto's wys wat jy nie gesien het nie.
Sal graag wil reg maak as ek iets wys wat nie daar is nie.
Julie D - Des 2022
Algehele gradering
Had a wonderful weekend.
Angela G - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful place, apartments big and very clean, Danie was very friendly and helpful!
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Thank you so much.
Danie
Helene K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en ek het dadelik tuis gevoel.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Karlien C - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende rus geleentheid.
Yolandi S - Sep 2022
Algehele gradering
Die kamers was baie mooi versier. Die beddens was sag. Shower was skoon.
Melissa D - Sep 2022
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het. Vir beter kon ons nie vra nie. Alles was perfek.
Gerrit N - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Hannelie W - Aug 2022
Algehele gradering
Veilige, rustige, groot kamer en badkamer.
Marius E - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig en stil. Presies wat nodig was.
Lees meerMaryna C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustige omgewing, en veilig.
Dimakatso K - Jul 2022
Algehele gradering
Restful and accommodating.
Mari P - Mei 2022
Algehele gradering
Was tevrede dankie.
Frederick Theron J - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Rhyan J - Mei 2022
Algehele gradering
Great stay, beautiful place!
Lukas V - Mei 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Ace L - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Cindy W - Mrt 2022
Algehele gradering
Voel soos jou huis in 'n ander land.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Danie
Hannes V - Feb 2022
Algehele gradering
Presies wat jy soek - rustigheid, gerief, netheid, ligging en waarde vir geld.
Ninon S - Feb 2022
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie in pragtige omgewing.
Estee M - Des 2021
Algehele gradering
Gasvrye en vriendelike eienaars.
Ninette D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, met alles wat jy nodig het.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Danie
Gerda V - Nov 2021
Algehele gradering
Salig en vreedsaam.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle, ons waardeer jul review.
Danie
Andre L - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Jessica A - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig en veilig.
Sune V - Okt 2021
Algehele gradering
Naweekwegbreek.
Abraham M - Okt 2021
Algehele gradering
Everything was not working smoothly eg. the shower tap.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Sou dadelik reg gemaak het indien jul dit genoem het.
In vandag se tyd word geen hek neer oop gelaat nie.
Ek verstaan glad die klagte nie.
Jammer om te hoor jul het dit glad nie geniet nie
Soreta O - Okt 2021
Algehele gradering
Asemrowende omgewing, baie gasvry, vriendelike diens en gaan die ekstra myl vir gaste.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Gottfried S - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful country setting. Quiet and peaceful.
Faith H - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike diens. Eenheid was ongelooflik.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Faith thank you so much for your help. Few people will assist as you did.
Portia M - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant, safe, clean rooms and friendly hosts.
Suzette C - Aug 2021
Algehele gradering
Oulike plek, het lekker gebly.
Suzette E - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, rustig, lekker wegbreek.
Mapseka M - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderful, enjoyed every moment.
Gerrie L - Jun 2021
Algehele gradering
Gasvry en behulpsame eienaars, netjiese en gemaklike verblyf.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie, Gerrie.
Adri V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker wegkom uit die stad met rustige plaasatmosfeer.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Ek is jammer om te hoor.
Ek sal graag wil weet in watter eenheid julle gebly het want ek het geen idee van water probleme nie.
Danie
Karen M - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasies, rustig.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle is dierbaar.
Danie
Hendrik N - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, stil, veilig en netjies.
Simone O - Apr 2021
Algehele gradering
Tranquil.
Bianca V - Apr 2021
Algehele gradering
Vinnige rustige wegbreek.
James W - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige plaasnatuurwegbreek uit die gejaag van die stad.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie, James. Mooi dag.
Elize H - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Danie
Dries S - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike plaas-atmosfeer stil en rustig.
Peter L - Mrt 2021
Algehele gradering
Had a good, quiet break.
Ansume S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Danie
Marne V - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was gerieflik en die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik, veral omdat ons vroeg moes vertrek.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Ek waardeer dit baie.
Danie
Noeleen B - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Dina J - Des 2020
Algehele gradering
Lekker ontspanne atmosfeer.
Nolene S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en mooi plek!
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Groete
Danie
Marcelle P - Okt 2020
Algehele gradering
Nice, cozy little place
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Kom asb weer
Danie
Mona B - Okt 2020
Algehele gradering
Nice with lush garden and domestic animals
Maryke B - Sep 2020
Algehele gradering
Relaxing, Peaceful Stay
Charne J - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek van die stad op die beste kombinasie van plaas en rustigheid.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Kom weer
Danie
Zinnia W - Aug 2020
Algehele gradering
Amazing place and amazing owners.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle, kom gerus weer.
Groete
Danie
Allie V - Jul 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle, kom gerus weer.
Groete
Danie
Nnosi T - Jan 2020
Algehele gradering
We had a wonderful stay and enjoyed ourselves.
Thabang R - Nov 2019
Algehele gradering
It was a great experience.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Thank you so much.
Danie
Tanya J - Nov 2019
Algehele gradering
Baie mooi! Sal vir seker weer daar aanklop! Dankie.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie, Tanya.
Groete
Danie
Anel S - Aug 2019
Algehele gradering
Was baie skoon en mooi sal enige tyd weer daar bly.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie Anel.
Groete,
Danie
Colette S - Aug 2019
Algehele gradering
Verblyf baie netjies.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie Colette
Danie
Anton O - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie, Anton.
Groete,
Danie
Louisa V - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome.
Chantelle D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Hanneli V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gesellig en rustig.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie Dankie Hanneli.
Danie
Ezette C - Jun 2019
Algehele gradering
Very beautiful guest house, the outdoor feels is amazing.
Manda O - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing, naby om rond te ry en die blyplek was mooi, netjies en genoeg spasie.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie, Manda😊
Pieter C - Mei 2019
Algehele gradering
Rustige juweel om te ontspan.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie Pieter
Groete
Danie
Lize D - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, maar enkele detail kom kort.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Hi die kamer is nie gelys as n self catering kamer nie.
Daarom nie al die eetgery waarna julle verwys nie.
En as julle gevra het sou ons gehelp het.
Jammer julle het nie n self catering eenheid gereserveer nie
Danie
Robyn O - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderful experience!
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Thank you so much was nice having you here
Please come again
Kind regards
Danie
Megan E - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies, mooi ligging.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie Megan
Groete
Danie
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Very nice little place with trendy open-plan room.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie, Johan.
Mercia V - Des 2018
Algehele gradering
Mooi netjiese kamer met vriendelike personeel.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie en mag God julle seën.
Groete
Danie
Jeanette M - Des 2018
Algehele gradering
We had the best time of our lives, it's the best place ever.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Thank you so much Jeanette,
Regards
Danie
Marian B - Okt 2018
Algehele gradering
Very happy with the place.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Dear Marian,
Thank you so much.
Kind Regards,
Danie
Carla D - Okt 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerMillstream Inn Guest House se terugvoer
Jammer Carla, ek sal kyk na alles.
Kom weer teen goeie prys.
Daleen S - Okt 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf in rustige omgewing.
Tirsa A - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Groete
Danie
Charlene R - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Groete,
Danie
Elna V - Okt 2018
Algehele gradering
Uiters kein kombuis en nie genoeg warm water vir groot bad wat as verkoopspunt op foto's aangedui word nie.
Lees meerNadine S - Sep 2018
Algehele gradering
Quaint little overnight spot.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie Nadine.
Tyler P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek.
Riana D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Danie
Zelia S - Sep 2018
Algehele gradering
Overnight accommodation.
Michelle F - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie Michelle,
Groetnis,
Danie
Maria F - Aug 2018
Algehele gradering
Enjoyable stay at Millstream Inn Guest House.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Genotvolle verblyf by Millstream Inn Guest House.
'n Groot dankie aan Danie en sy span wat ons verblyf baie lekker gemaak het. Ons kamer/suite was baie netjies, skoon en toegerus met alles wat ons benodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Johannes H - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Angela B - Jun 2018
Algehele gradering
Beautiful area with farm feeling.
Hennie D - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was vir ons baie lekker gewees. Sal weer daar oorslaap, selfs vir 'n naweek net gaan rus, dankie.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Michelle C - Mei 2018
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Thank you so much, Michelle.
Glenda A - Apr 2018
Algehele gradering
Peaceful.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie
Danie
Kamo S - Apr 2018
Algehele gradering
Beautiful and serene.
Juanne B - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig, stylvol en netjies, ons sal dit beslis aanbeveel.
Niel D - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Groete
Danie
Jurie E - Feb 2018
Algehele gradering
Great plekkie.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie, baie dankie.
Gerda N - Feb 2018
Algehele gradering
Die omgewing is baie mooi.
Jonathan D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie mooi area en naby als.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer!
Groete,
Danie
Shana S - Jan 2018
Algehele gradering
Very relaxing, peaceful and quiet.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Groete,
Danie
Heather F - Des 2017
Algehele gradering
Millstream Inn Guest House was everything it promised to be - clean, convenient access to Hartebeespoort area and comfortable. Would go back again for sure.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Thank you so much, Heather.
Regards.
Keon V - Nov 2017
Algehele gradering
Die prentjiebeeld van rustigeheid.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle
Jacques O - Nov 2017
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornag, of 'n paar dae se rus en vrede.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Z V - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie!
Groete,
Danie
Hanalize K - Okt 2017
Algehele gradering
Refreshing.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie
Mooi dag
Willene E - Okt 2017
Algehele gradering
Perfek.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie jammer oor spinnekoppe sal kyk daarna.
Mandy S - Okt 2017
Algehele gradering
'n Fantastiese plek om te bly!
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie. Mooi dag.
Sarah M - Okt 2017
Algehele gradering
The owner was very welcoming and understanding allowing us to stay an hour after check out so we finish breakfast. Thank u Donny.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie
Mooi dag
Christo K - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Claudia B - Sep 2017
Algehele gradering
Friendly and clean. Host Danie hospitable.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Thank you so much.
Kind regards,
Danie
Pieter V - Sep 2017
Algehele gradering
Regtig waarde vir geld.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie en lekker dag.
Danie
Christelle S - Sep 2017
Algehele gradering
Wow.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Anre S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Pieter V - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Elmarie J - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie Elmarie, ons waardeer die terugvoer.
Johan S - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend! Word baie sterk aanbeveel.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Danie
Sonja B - Jul 2017
Algehele gradering
Die lekkerste, mooiste plek om by te wees.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Lee-ann P - Jun 2017
Algehele gradering
Lieflike plekkie met die mooiste tuine.
Lucia T - Jun 2017
Algehele gradering
Verfrissend met die mooiste uitsig. Het totaal veilig gevoel en is ongelooflik vriendelik verwelkom.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie en mooi bly. Danie
Michael R - Jun 2017
Algehele gradering
Baie rustig en gasvry, soos huis weg van die huis.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie, en mooi dag vir julle.
Pieter B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.
Groete,
Danie
Koba H - Apr 2017
Algehele gradering
Goed vir een nag se verblyf as jy na 'n troue toe gaan in die omgewing.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Koba, dankie vir jou kommentaar. Daar is baie lekker kamers, apart van die huis, wat ten volle selfsorg is.
Ek is jammer vir jou ongerief.
Christa O - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was 'n besondere ervaring. Pragtige estetiese huis met die mooiste kamer en die grootste bad ooit!
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Mario L - Apr 2017
Algehele gradering
Exceeds expectation.
Duane R - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en rustigheid.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie,
Danie
Anton R - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelike, warm ontvangs van Danie en sy personeel!
Nico F - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing, baie rustig.
Willie T - Feb 2017
Algehele gradering
Excellent, spacious unit with lots of quiteness and rest.
Lees meerDalize V - Feb 2017
Algehele gradering
Rustige natuurskoon met rustic maar stylvolle omgewing.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie, Willie.
Groete
Clasina E - Feb 2017
Algehele gradering
Ruim fasiliteite en baie vriendelike ontvangs.
Divan K - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was regtig puik gewees!
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie, Divan.
Groete
Susan B - Jan 2017
Algehele gradering
Tranquil and spacious, home from home, complete with a faithful labrador to greet you on your return home! Friendly and welcoming.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Thanks a lot, Sue.
Regards
Rachelle K - Jan 2017
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie en mooi dag verder.
Groete, Danie.
Pieter S - Jan 2017
Algehele gradering
Mooi en rustige oorslaap aand by Millstream Inn.
Martie M - Jan 2017
Algehele gradering
Aangesien ons by die buurvrou langsaan moes oorslaap, kan ek nie kommentaar lewer nie.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Hi Martie,
Browns Cabins vra R 450.00 per kop per aand. Skakel hulle gerus en vra weer. Die R 680.00 is na kommissie betaal is aan LekkeSlaap en dit is wat ons dan kry. Ek is jammer jy voel so oor my. Ek het hulle R 400.00 betaal plus jou R 400.00. Dit in totaal R 800.00. Ons gastehuise werk baie saam en daar is geen manier dat ek oneties is of oneerlik is nie. Ek is erg geskok oor julle stelling, maar vra net asb. om jul feite reg te kry.
Groete
Chantel N - Jan 2017
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle, kom weer.
Groete,
Danie.
Cecilia V - Des 2016
Algehele gradering
Great value for money.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle en mooi dag
Groete
Danie
Lauren S - Des 2016
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike verblyf.
Die kamer was wonderlik en die ligging is baie rustig en pragtig. Die enigste probleem is dat ons die oorblywende 50% kontant op die perseel moes betaal, hulle het nie EFT toegelaat nie. Die verblyf was aangenaam, maar ek voel mens betaal vir wat jy kry en ek sou graag nog 'n paar blyplekke in die area wou vind met billike pryse.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Hi Lauren
Thank you for your review, however, 90 % of our clients pay via EFT. I really cannot remember refusing you to pay vial EFT.
If you compare my price you will see it is of the lowest in the area for what you get.
Kind regards.
Zelna F - Des 2016
Algehele gradering
Baie oulike gastehuis!
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Groete Danie.
Heloise P - Des 2016
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer met 'n baie vriendelike en behulpsame gasheer.
Lees meerMillstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie en mooi dag vir julle
Groete
Danie
Francois J - Nov 2016
Algehele gradering
Verblyf was tops!
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie ,kom weer.
Groete
Danie
Christo V - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerMillstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle dit was lekker om julle hier te gehad het.
Vriendelike groete,
Danie
Edrick K - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was asemrowend gewees.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie julle.
Groete,
Danie
Christiaan G - Okt 2016
Algehele gradering
Lieflike plaas-leefstyl.
Christiaan D - Okt 2016
Algehele gradering
Nice stay and value for money.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Mooi dag.
Danie
Grace D - Sep 2016
Algehele gradering
A very peaceful environment, if you just want to relax.
Ruan B - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlike ruim verblyf met ongelooflike uitsig.
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
William A - Sep 2016
Algehele gradering
Beautiful place and lovely stay.
Lindie V - Sep 2016
Algehele gradering
Farmstyle luxury
Lees meerMillstream Inn Guest House se terugvoer
Thank you so much please come again.
Kind regards,
Danie
Marjorie D - Sep 2016
Algehele gradering
Enjoyable stay in a charming place!
Lees meerMillstream Inn Guest House se terugvoer
Thank you so much, please come again.
Kind regards,
Danie
Mark A - Sep 2016
Algehele gradering
We absolutely loved staying here.
Lees meerMillstream Inn Guest House se terugvoer
Thanks, please come again.
Kind regards,
Danie
Zelda S - Aug 2016
Algehele gradering
Felt as though I was sleeping in a construction-site.
Lees meerMillstream Inn Guest House se terugvoer
Hi,
Ek weet regtig nie hoekom hulle so voel nie en ek is jammer daaroor en sal reg maak waar ek kan. Maar almal wat hier kom bly is altyd gelukkig.
Wat ek wel kan noem is hulle was nie baie vriendelik van hul aankoms hier, en het glad nie die padkaart by hulle gehad nie, en het laat hier aan gekom.
Maar ja, ek sal regmaak en vra om verskoning.
Elizma M - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en ontspanne.
Ilze D - Jul 2016
Algehele gradering
Rus en vrede.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Danie
Yolandi H - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtig, lekker om te besoek.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie kom asb. weer.
Danie
Jan V - Jul 2016
Algehele gradering
Rustige landgoedverblyf.
Millstream Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Danie
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 350 van Skeerpoort-plaas, Skeerpoort, 0260, Noordwes