Millwood 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Millwood 4 is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks tussen die berge en die see in Kalkbaai. Die kompleks is ook langsaan die Dalebrook-getypoel.

Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met die nodige basiese toebehore toegerus.

Die leefarea langsaan het 'n TV en bied toegang tot 'n binnehof.

Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Die kompleks is in die hoofweg geleë en is naby verskeie winkels, restaurante en Kalkbaai se hawe. Dit is ook naby Muizenberg se branderplankrystrand, Vishoek, Simonstad, Boulders Beach en Kaappunt.

Slaapplek

'n Bespreking by Millwood 4 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Millwood 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za