Seepunt Akkommodasie by Mimosa 17 | LekkeSlaap
+32

Mimosa 17

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Mimosa 17
Netheid
5.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hannes H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes H

Die ligging en veiligheid is absoluut great!

Baie mooi en veilige plek! Die Wi-Fi is puik! Sal net graag ook tweepuntmuurproppe daar wil hê omrede die haardroër een nodig het en so ook vir die herlaai van selfone!

Mimosa 17's terugvoer

Beste Hannes,

Dankie dat u die tyd geneem het om 'n uitstekende resensie aan ons te stuur. Ons waardeer u evaluering.

Ons het die kwessie tussentyd aangespreek.

Vriendelike groete
Mimosa 17

Mimosa 17
Suzahn V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Suzahn V
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Naby alles. Daar was net 'n klein probleem met die aankoms, ons het 'n ruk gewag vir die sleutel. Plek was netjies en skoon!

Francois N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Gesin met tieners

Dit was uitstekend.

Die ligging was perfek gewees. Woonstel was netjies en baie spasie. Baie kaste om alles te stoor vir die week se verblyf. Kombuis uitstekend.

Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 277, Mimosa 17, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn5ngSyuAdrA2iEBoJQDL6nYjCwmTmzzXGc3vHIQUpTGPuLJNwh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 277 Beach Road Mimosa 17 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.918297 18.385977
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za