Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mimosa Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Fida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 32 resensies vir Mimosa Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Louis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Besigheidsreis

Fantasties, sal definitief aanbeveel.

Ek het baie lekker gebly, die toeganklikheid, vriendelikheid van personeel, uitstaande kos, alles was perfek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher K
Saam met vriende

Montagu & Mimosa a must!

Great little place with loads of character. The staff are amazing - very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie mooi lodge en ons kamers by die kombuis area het dit lekker ruim gemaak. Die personeel is ongelooflik vriendelik en professioneel. Die ligging van die lodge is ook baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff. Good service. Nice breakfast. But the room was disappointing.

The room was noisy. The window was next to a pub. The room had no view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stina B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ekstra myl wat Mimosa stap, maak die plek besonders.

Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike K
Enkelreisiger

Pragtige verblyf en wonderlike ligging.

Ek sal beslis weer hier bly. Die suite het die mooiste uitsig gehad en die lodge het aan alles gedink - van aanstekers vir kerse tot Nespresso pods en 'n botteltjie muskadel vir na ete. Die kos by die restaurant was ook fantasties en dit is duidelik 'n baie gewilde eetplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

My husband and I spent the weekend there for my birthday. Was lovely, thank you.

Perfect location. Clean and comfortable little cottage-style room we had. Staff lovely. Friendly and keen to assist. Food excellent! Will definitely recommend, and stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mimosa Lodge se terugvoer

Dear Lucinda

Thank you for choosing Mimosa Lodge to spend your birthday. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us and the you liked our staff.

We look forward to welcoming you back again

Regards
Fida

Mimosa Lodge
Danie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie mense, goeie kos.

Mimosa Lodge is n' baie ou gebou, maar dit word baie goed in stand gehou. Die plek is netjies en skoon. Die diens wat ons van die mense af gekry het, was uit die boonste rakke. Vriendelik en behulpsaam. Die restaurant se kos is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Mooiste plek, vriendelikste ontvangs en personeel met die lekkerste aandete en ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Saam met vriende

Relaxing.

Very quiet little town, with not much happening after 9 on a weekend. But, safe, clean and well maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anya V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anya V
Enkelreisiger

Mimosa Lodge bied 'n rustige wegbreek met puik diens.

Mimosa Lodge bied 'n rustige wegbreek met puik diens. Dit is sentraal geleë, en pragtige uitsigte. Die kamer was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mimosa Lodge se terugvoer

Dear Anja,
Thank you for the great review and we are happy to hear that you enjoyed your stay at Mimosa Lodge. We look forward to welcoming you back to Mimosa in the near future.
Kind Regards,
Fida Hess & the Mimosa Lodge Team

Mimosa Lodge
Abigail M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail M
Gesin met klein kinders

Our space was clean and inviting, very neat and people were friendly and helpful.

I would definitely recommend Mimosa Lodge to anyone, whether you a single traveler or with children. The room was lovely and inviting. Everything was neat and clean. The breakfast served the next morning was quality. The staff are friendly and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mimosa Lodge se terugvoer

Dear Abigail

Thank you for the the great review and we are happy to hear that you enjoyed your stay at Mimosa Lodge.
We look forward to welcoming you back to Mimosa in the near future.

Kind Regards
Fida Hess & the Mimosa Lodge Team

Mimosa Lodge
Janine B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Janine B

Duurste swak diens wat ons in jare beleef het.

Ons moes seker vooraf besef het dat dit 'n slegte ervaring sou wees aangesien dit die enigste plek in Montagu was wat meer as genoeg beskikbaarheid gehad het nie. Die personeel wat ons ontvang het was vriendelik en behulpsaam en dis die positiefste van ons ervaring. Die enigste aandete beskikbaar is 'n vasgestelde spyskaart teen R450 pp met GEEN keuses vir voorgereg, hoofgereg, ens. Ontbyt word eers 08:00 bedien en indien jy in Montagu is vir besigheid of skedule wat voor 08:00 begin, is ontbyt iets van die verlede. Om dan 07:40 in te stap (na ons dit met inklok gereël het) is die grootste ongerief ooit. Jy word baie vinnig gesê (sonder dat jy gegroet word) dat ontbyt nog nie beskikbaar is nie en die res is net vervelig so swak is dit. Kliëntediens is definitief nie iets wat op hul top 10 lys is nie. Verder is hul ver ver ver ver ver ver duurder as die ander (beter) plekke in Montagu. Die res van ons groep wat in verskeie ander plekke gebly het, het helfte betaal met baie mooier kamers en beter diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Horst B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Horst B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uitstekende ervaring!

Die aandete was uit die boonste rakke en die verblyf fantasties. Montagu is in elk geval 'n besoek werd wat niemand behoort te mis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Alex N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie bed

Vir meer as R700 p.p. verwag mens 'n lugversorger in die warmste kamer op die perseel asook 'n TV in die kamer. Daar is 'n TV-vetrek vir alle gaste met slegs vier sitplekke. Die kamer is nie skoongemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James B - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

A nice place to stay when in Montagu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful relaxing venue

Mimosa Lodge is a beautiful, relaxing venue in the heart of one of the most beautiful towns in the Western Cape

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk K - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful Lodge

Beautiful lodge in the heart of Montagu. Excellent service from staff that really made they weekend extra special. Rooms are spacious and set in gorgeous gardens. The 4 course meal and wine pairing comes highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
TANYA E - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
TANYA E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, friendly hospitality topped by delicious food and beautiful tranquility.

The Mimosa Lodge is a lovely lodge to visit for the weekend. It has all the basic amenities one will need for a comfortable, relaxed weekend away with your partner. It is not the most glamorous of establishments, but its simple decor is complimented by the beautiful gardens and quiet location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bob L - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bob L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely food, but not cheap

Very good appointed rooms, clean and nicely decorated. Dinner price very high, which is a pity, but it was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin L - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Colin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great holiday

Excellent location, great service but found dinner was a bit too expensive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very impressed with the accommodation as well as the buffet breakfast.

Mimosa is ideally situated in Montague close to all restaurants and scenery. We were very impressed with the room, breakfast as well as the friendly staff and would certainly go back again. It is very recommendable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia H - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely rooms!

We had a very good stay at Mimosa lodge. The rooms are lovely and the breakfast superb. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanton P - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic Stay :)

We enjoyed every moment of our stay at Mimosa. The food was definitely the highlight, from the fresh rolls to the rosemary soup. Thanks to all the staff for making our stay enjoyable. Regards, Chanton and Nasreen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig B - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent welcome and staff just fantastic!

Great staff, comfortable accomodation in a stunning town!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brown W - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Brown W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to relax and enjoy.

We arrived early the staff were most helpful and friendly.The lodge is well situated and we found a fabulous restaurant right next door where we had a meal.The breakfast was lovely and we would definately recommend Mimosa Lodge as a place to stay whilst exploring the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Jacobus Johannes B - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Jacobus Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik

Dit was 'n baie genotvolley verblyf. Vriendelik ontvang en bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharain S - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharain S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shandre J - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very warm and friendly stay! And the breakfast was divine! Great atmosphere! :)

Firstly the rooms are very spacious, romantic and warm. The wooden floors and friendly faces add that extra warmth to the great atmosphere Mimosa Lodge has. We enjoyed the food, the town and the stay very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett Johan B - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brett Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely

Wonderful service, room and breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole S - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole S

Lovely lodge

Good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra O - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing - you can enjoy the history of Montagu in cosy settings

I really enjoyed our stay at Mimosa Lodge, the service was great! We had a private room away from everyone, and it was airy, yet cosy. I enjoyed the outside bath, as I have never bathed under the stars. Although it was cold we still made use of it, and it was quite an experience. The people are kind and friendly, and they ensured that the room was nice and warm. The breakfast was 5 stars - thumbs up to all! I would definitely recommend staying at Mimosa lodge. The dinner was a bit expensive so we did not dine at Mimosa. Everything else was great, thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 424
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 424
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 424
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 19, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60aa5ae7819fe96777eaa0535d0791ba2e1fd28c572c51fb3cc183ec05a8de9ff5175a53c4700d8ca938708c332ea6617c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 424 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 19 Church Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.787792573807 20.119163990021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem