LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Miramar Cove 23 | LekkeSlaap
+13

Miramar Cove 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg 980, Port Edward, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Miramar Cove 23 is 'n selfsorgwoonstel in Miramar Cove-kompleks in die kusdorpie Port Edward aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel is ideaal geleë vir 'n gesin of groep vriende. Miramar Cove is ongeveer 30 km van Margate.

Dié eersteverdiepingwoonstel is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n mirogolf, stoof, oond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitarea het lugversorging, gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank, 'n platskerm-TV met 'n DStv-verbinding indien gaste hulle eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -kabels en -afstandbeheer wil saambring. Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook parkeerplek vir waentjies.

Slaapplek

’n Bespreking by Miramar Cove 23 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir Miramar Cove 23
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Valley-weg 980, Port Edward, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg 980, Port Edward, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a2778f58c697ac015bd639cb59fcc603d4318842bfc9d2728c0b369faa4aaba643e7c08c86208ff1e686a4cf2501bea2114?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 6) 2 5 1 4 980 Valley Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.0486084 30.2177807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!