Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miss Daisy Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Miss Daisy Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zelda N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda N
Saam met vriende

Rustige, vriendelike plekkie.

Ons het lekker gebly. Niks was te veel moeite vir die gasvrou om ons gerieflik en tevrede te maak nie. Baie vriendelik, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Daisy Apartment se terugvoer

Baie dankie. Ons ontvang jou graag weer.

Miss Daisy Apartment
Jacques R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Enkelreisiger

Net wat ek nodig gehad het voor die Attakwas fietsresies.

Baie lekker. Ongelooflik vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Daisy Apartment se terugvoer

Baie dankie. Waardeer baie. Sterkte en krag vir die pad vorentoe.

Miss Daisy Apartment
Peet O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Ons gasvrou het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Daisy Apartment se terugvoer

Baie dankie. Ons ontvang jul graag weer.

Miss Daisy Apartment
Martlie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voëlparadys en rustig!

Ruim woonstel wat goed toegerus is. Die natuurlewe is pragtig! So rustig - voedsel vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miss Daisy Apartment se terugvoer

Baie dankie. Waardeer baie!

Miss Daisy Apartment
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 16, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51f3f16f264ca5c99816c2084625803458bf5c47954b03c9f94d3c5c36624bf8f388b4cc9a9c40357d1697f9e788d517c39a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 16 Fourie Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.6079011 22.2052194
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem