Misty Crown Self-Catering Home - The Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Misty Crown, Ebenezerdam, George's Valley, 730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Misty Crown Self-Catering Home - The Cottage bied selfsorgverblyf vir 2 gaste in 'n woonstel op die eienaar se perseel in Misty Crown.
Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die woonstel het ook 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, ketel en broodrooster toegerus is. Die sitkamer het 'n enkelslaapbank vir 'n kind en lei na 'n klein balkon.
Gaste het toegang tot die swembad en veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Misty Crown is in die George's Vallei-area sowat 5 km vanaf Haenertsburg. Dié ligging bied 'n lieflike uitsig oor die Ebenezerdam en die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by Misty Crown Self-Catering Home - The Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Misty Crown, Ebenezerdam, George's Valley, 730, Limpopo
Sien meer verblyf in George's Vallei Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Misty Crown, Ebenezerdam, George's Valley, 730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom