LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Misty Mountain | LekkeSlaap
+91

Misty Mountain

Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 72 resensies vir Misty Mountain
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anja P - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja P
Gesin met klein kinders

Wonderlike ruskansie, wonderlike verblyf.

Vriendelike personeel, pragtige lodge, asemrowende uitsig. Kos uit die boonste gestoeltes. Ons kan oor niks kla nie, warm komberse op ons beddens was 'n lekker bederf. Ons het klein kindertjies wat hardloop en speel en soms bietjie raserig is, maar die personeel het hulle omarm en nét so gemaklik laat voel soos vir ons. Ek beveel verblyf teen sterkste aan hier. Lekker speelarea vir die kinders ook.

Heidi V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met tieners

Heerlik gekuier en vreeslik lekker geëet.

Baie mooi plek met baie mooi uitsig. Die restaurant het heerlike kos voorberei. Misty Mountain het elke dag vir ons hout gebring om in die kaggel te brand. Ek sal beslis weer soontoe gaan. Mense is baie gasvry en vriendelik.

Tarien L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig. Vinnige diens. Heerlike kos. Lekker geslaap.

Dankie vir die hout en die kaggel. Pragtige uitsig. Probeer dalk net in die hoekies en onder die kassies afstof.

Jose G - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jose G
Saam met vriende

Very pleasent and quiet as we anticipated.

Friendly and competent hosts. As self-catering I expected the kitchenette to be fitted with a stove plate for some cooking.

Michelle J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker om daar te bly, die kos was uit die boonste rakke!

Die staff was baie vriendelik en het ons met glimlagte ontvang! Die ontbyt was vreeslik lekker en daar was nie n tekort gewees nie! Enigste probleem was die ligging, dis bietjie ver van alles geleë wat besienswaardighede aanbetref en die sein was ook nie wat wonders nie. Maar vir mense wat wil wegkom van tegnologie en net 'n stil wegbreek wil he sal Misty Mountain beslis die plek wees!

Nic S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic S
Gesin met klein kinders

Rustige ontspannende atmosfeer.

Ontbyt was baie aangenaam. Aandetes ook. Kaggel het altyd gebrand wanneer die weer koud en reënerig was. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Diens van die eenhede kan opgeskerp word. Veral vars handdoeke in reënweer. Koffie was nie daagliks aangevul nie.

Alana P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geleë op n mooi plek. Kos was baie lekker.

Baie netjies en skoon. Baie vriendelike kliëntediens.

Alan F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant stay and will recommend Misty Mountain to anyone.

The meals were delicious and staff were very friendly. Accommodation and setting are beautiful.

Hildegard S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard S
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het vir 'n kuier.

Ons was groep van 10 in die plaashuis. Goed toegerus, ruim en lekker kaggel met hout elke dag. Lieflike restaurant met buite-sit opsie. Naby aan Sabie, Graskop en Pelgrimsrus vir dag- uitstappies.

Samantha W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, friendly and so worth it.

We went there in winter so landscape was dry but yet so beautiful. The fireplace in the room was cosy and restocked every morning. I would recommend it to anyone for a weekend break or an extensive holiday this is perfect.

Elaine S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Gesin met tieners

Rustige, gerieflike verblyf. Mooiste uitsig.

Ons het vier nagte gebly by Misty Mountain. Ons gesins-cottage was baie mooi skoon en gerieflik ingerig. Daar was elektriese warmkomberse op die beddens wat baie gehelp het teen die koue nagte. Hulle het ons elke dag van genoeg hout voorsien vir kaggel maak om ons huisie lekker warm te maak in die aande. Die ontbyt elke oggend was van hoogstaande gehalte en baie goed voorberei. Ons het ongelooflike goeie diens by Misty Mountain se mense gekry. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Elbie L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie L
Gesin met klein kinders

Gerieflike eenhede en vriendelike, hulpvaardige personeel.

Pragtige omgewing om te ontspan. Kindervriendelike eenhede, omgewing en aktiwiteite. Personeel en kelners doen baie moeite om die verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Pieter H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie leke omgewing, mooi natuurskoon.

Baie leke gebly en geëet. Diens is baie goed. Voorsien hout vir kaggel wat nat is en brand nie, sal daar verbetering wil sien.

Callie S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek.

Lekker wegbreek vir ’n naweek.

Ronel V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Plekkies is bietjie koud en onpersoonlik.

Uzanne B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uzanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies waarna ons gesoek het, ons sal definitief weer terug gaan.

Misty Mountain is hoogs aanbeveel.

Ben M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig en vriendelike personeel.

Aandete pryse is buitensporig met baie min goedkoper keuses.

Erica A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erica A
Enkelreisiger

Stunning location!

Peaceful, beautiful. Wonderful stay!

Natalie D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money; ideal location!

Definitely worth the expense! Rooms are clean and tidy with an amazing view, and staff are very friendly as well! Ideally located on the Long Tom pass so you are only a few minutes away from all the sight seeing spots... and Sabie Brewery of course! Just remember to check if you have a breakfast included package, as we only found out on the last day... But we enjoyed our stay very much!

Michelle V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Stunning place to stay, food was delicious.

Beautiful place would like the WiFi to work better.

Rudie C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

Not only is it beautiful, but as always, the staff are extremely friendly, willing to help and able. Thank you to everyone at Misty Mountain.

Monique S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Lekker rustig om weg te breek vir een aand.

Blacky S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blacky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Kamers, kos, vriendelikheid, natuur en stilte. Eetsaal en personeel is 100%, die sjef is 200%. Ons sal almal aanbeveel om soontoe te gaan.

Wiehann K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plek, baie mooi, sal vir seker dit aanbeveel.

Sien sterre.

Immanuel S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Immanuel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and we always felt safe.

Everything from the food to the service was fantastic, the rooms are comfortable with everything you need. The only major draw back is the fact that there is no cell signal as well as the WiFi ─ it's very bad!

Stefan L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste op die Panorama roete.

Vriendelike diens. Pragtige plek. En die kos ... Wow!

Andre B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi.

Gemaklike verblyf, rustigheid, lekker koue bier en goeie kos na 'n lang rit op ons motorfiets.

Saskia A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute paradys!

Ek het lanklaas so tuis en rustig gevoel. Die uitsig is belaglik mooi, die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was smaaklik. Ek sal definitief weer terugkom!

Sandra R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra R
Saam met vriende

Fantasties.

Mooiste uitsig, definitief waarde vir geld. Die staff goed opgelei en vriendelik, skoon kamers, die restaurant bedien goeie gehalte kos en die ontbyt wat ingesluit is 'n treffer. Sal Misty Mountain met lof aanbeveel.

Adri D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly, mooi uitsig, heerlike kos en lekker gesellige atmosfeer.

Jaco S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Dit is regtig 'n pragtige plek om te besoek. Ek sal wel aanbeveel dat meer aandag aan die perseel gegee moet word, dit voel so bietjie verlate en afgeskeep as dit kom by opknappingswerk. Die meubels onder die lapa’tjie by die speelarea is verouderd, die lapa is omsingel met bossies, ens. Verder is dit 'n pragtige plek met die mooiste uitsigte!

Jaco E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly en sentraal vir ontdekkingstogte in die omgewing.

Die verblyf was voldoende met warm ontvangs en heerlike kos!

Jj P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flippen nice.

Het die langnaweek daar verloof geraak, die plek is baie mooi, netjies, veilig en die atmosfeer is great, kos is ook 'n wenner. Ons het dit baie geniet, baie dankie, Misty Mountain.

Anna Maria V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Maria V
Gesin met tieners

Luukse verblyf met goeie diens en heerlike kos en die toboggan was pret!

Ons het ons verblyf geniet en die diens en kos was goed.

Adele Jansen Van V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele Jansen Van V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Wonderlike ervaring van aankoms tot vertrek. Goed toegeruste woon eenhede. Restaurant op perseel baie goed en perfek vir 'n lekker gemaklike kuiertjie.

Nelmari S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari S
Saam met vriende

Elke sekonde by Misty Mountain was die moeite werd!

As jy net wil ontspan en rustig wees, is dit definitief die plek om na te gaan. Die uitsig oor die natuur is ongelooflik mooi. Mens kan vir ure na die natuur kyk en elke oomblik daarvan in neem. Dis asemrowend. Daar is heelwat aktiwiteite wat jy kan doen. Ek sal definitief weer na Misty Mountain gaan en aanbeveel vir ander.

Natalie G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Natalie G
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Na 2 emails om die datumverandering te bevestig, daag ons op by Misty Mountain. Volgens hulle is ons glad nie bespreek nie. Na ek vir hulle die email wys dat ek die datum verander het, weet hul nog steeds niks nie. Niemand het vir ons gesê ontbyt is ingesluit nie. So betaal ek 'n reuse prys vir self catering, maar eintlik vir ontbyt ook waarvan nie een van ons 6 geëet het nie. Ek sal nooit terug gaan nie.

Esther B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike lekker gemaklike hotel met als en nog meer as wat jy nodig het vir wegbreek in die Laeveld.

Misty Mountain is pragtig geleë. Die restaurant het spesiaal vir ons hul spyskaart aangepas en die kos was heerlik. Die kamer was ruim en die kaggel was 'n heerlike lekkerte op 'n koue aand. Die hotel is naby baie van die aantreklikhede in die omgewing en bied ook heerlike avontuur aktiwiteite self aan.

Dirk K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Sien die sterre.

Cobus B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf baie geniet en die uitsig is pragtig.

Die uitsig en omgewing is pragtig. Ons verblyf het ons baie geniet en sal graag weer daar oorbly.

Diaan N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, netjies en vriendelike personeel!

TV sal nogals aangenaam gewees het in die kamer met die mistige/reënerige dae, omdat daar niks anders is om te doen nie. Ds nie lekker om tussen al die ander gaste te gaan TV kyk by die hoof lodge nie.

Kobus K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf en kos.

Dankie die verblyf en reëlings was baie goed.

Michele V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Rustig, kaggel, berge.

Deon J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is one of Sabie's gems.

Friendly staff, a view to die for and a unique location. All the food was well prepared and very tasty with a breakfast table overlooking the valley. We will definitely visit again. We rate this lodge a 4. Well done, keep up the good work.

Idalet J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Idalet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike naweek!

Baie dankie aan die personeel wat soveel moeite gedoen het om ons verblyf aangenaam en spesiaal te maak! Baie dankie vir die moeite met die spesiale versoek en die manier waarop jul die kamer en ete spesiaal voorberei het vir ons. Geen moeite was te veel nie en Tino het met soveel geduld en vriendelikheid al die versoeke en navrae hanteer. Baie baie dankie!

A L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
A L
Gesin met klein kinders

Dit was mistig vir 99% van ons tyd daar!

Dit was mistig vir 99% van ons 4 dae daar! Een oggend van sonskyn gehad om die pragtige uitsig te sien. Wooneenhede was netjies, nie alles vir self-catering gehad nie, en moes dit dus by ontvangs versoek: toaster, 2 plaat stoof. Maar dit het hulle vinnig gebring. Staf is baie vriendelik en hulpvaardig. Eenheid se vloer was nie elke dag skoongemaak nie, en moes dit dus versoek. My versoek dat deure skoongemaak word het nie gebeur nie. Fillet Steak was die sagste steak wat ek in my lewe nog geëet het!

Nicolene M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not self catering.

Self catering does not involve a microwave and a broken braai. More attention to customers' needs can be done. Fridge is a small bar fridge with virtually no freezing space. Beautiful, well kept grounds. Quite a distance from Sabie town.

Jac B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jac B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en natuurskoon.

Baie lekker wegbreek in die rustige natuur.

Francois S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ontspanne. Pragtig. Stap. Natuur. Rus. Vriendelik.

Chantelle B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

'n Huis weg van die huis, wonderlike wegbreek gehad by Misty Mountain.

Ian C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Pragtige uitsig, lekker kaggel in kamer, vreeslike swak diens in kroeg. Verskeie gaste in kroeg en by swembad area moes talle male na die dame gaan soek vir diens, dalk omdat sy in die restaurant ook werksaam is? Verder lekker.

Charlene D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker ontspan en was bederf met 'n kaggelvuur wat net aangesteek kon word.

Ons het heerlik ontspan en beveel dit aan vir paartjies wat bietjie die romanse wil herontdek in hul verhouding. Nie regtig geskik vir kinders nie.

Tersia V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese romantiese plekkie!

Baie gasvrye ontvangs. Chalets silwerskoon en baie netjies. Romantiese atmosfeer met heerlike knus kaggelvuur. Asemrowende uitsig. Stil geword in God se teenwoordigheid, weereens besef hoe nietig 'n mens is. Ontbyt en etes van die beste gehalte met vriendelike gasvrye diens. Hoogtepunt natuurlik die "Toboggan Run". Verseker die moeite werd ... as jy 'n baie sterk hart het. Myne nog tussen een en een punt sewe kilo's verloor. Iewers op die spoor. In een opgesom: Fantasties!

Gerda V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die chalet waarin ons was wat goed ingerig met 'n asemrowende uitsig oor die berge.

Ons het die verblyf by Misty Mountain baie geniet. Die verblyf is skoon en goed ingerig. Ons het wel ook van die restaurant gebruik gemaak in die aand en die kos was baie lekker. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Shawnjovi W - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawnjovi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vreeslike lekker wegbreek, baie romanties - en heerlike kos.

Pieter O - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte en presies wat die naam sê.

Was 'n lekker wegbreek, sal moontlik net wou kies watter een van die kothuise ons wou hê want ons het een van die agterstes gekry waar die uitsig klein bietjie belemmer was deur 'n ander huis. Maar 'n ontspannende naweek.

Daan V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is pragtig.

Die weer is baie gemaklik vir Desembermaande. Nie so warm soos Gauteng of Hazyview nie. Ons het die tydperk oor nuwejaar vir 3 nagte hier gebly. Die kos is heerlik, goeie waarde vir geld en hulle bied 'n goeie verskeidenheid. Die kamers is na aan mekaar en dit laat toe dat die bure baie naby is, veral as hulle hard praat en kuier. Die Quad Bikes is steurend en ry heeldag heen en weer verby die kamers.

Lucille V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf!

Lekker stop op pad wildtuin toe, tussen Johannesburg en Phalaborwa ingang na Kruger Wildtuin. Misty Mountain het sy naam gestand gedoen! Ons kon ongelukkig nie die mooi uitsig sien nie a.g.v. die mis. Sal moet terug gaan op 'n mooi dag. Die restaurant se kos as onvergeetlik! Baie dankie vir lekker skoon gerieflike verblyf!

Johan O - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was my vrou se 50ste verjaarsdag en dit was so romanties en spesiaal.

Ons bly al baie lank in Nelspruit en was nou vir die eerste keer by Misty Mountains. Dit is beslis 'n nuwe gunsteling. Die diens is fantasties. Die kos heerlik en die mense vriendelik en behulpsaam. Gaan gou weer terug daarheen. Dankie julle. Dit was spesiaal!

Michael W - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael W
Saam met vriende

Die restaurant se diens is uitstekend. Die kroeg se pryse is baie billik.

Baie aangename verblyf - die kamers kort dalk TV's.

Andre S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging!

Vriendelik, wonderlike ligging, heerlike kos en lekker stort! Ons sou graag 'n sterker verwarmer in die boonste vertrek wou gehad het.

Chris D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker maar nie rustig genoeg nie

Die eenheid waarin ons in opgeeindig het was vir twee mense, ek het probeer om n vierslaap eenheid te bespreek vir n bietjie ekstra ruimte, en is net in kennis gestel dat die oord vir ons plek het, maar nie of ek gekry het waarvoor ek gevra het nie. Hierdie eenhede is tussen die talle busse wat oord besoek, en hulle beweging vroeg of laat versteur die rus.

Junita V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige uitsig en rustig! Sal dit aanbeweel vir enige "couple" wat 'n wegbreek kort.

Die beste tyd van my lewe!

Shirell M - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shirell M
Gesin met klein kinders

Aanvaarbaar & gerieflik!

Die wooneenhede is gerieflik ingerig met 'n pragtige uitsig. Die speelarea was bietjie verwaarloos en die wooneenheid se matte, vloer en stort was vuil. Die deur het nie heeltemal toegemaak nie; dit het baie koue wind laat inkom. Die kliëntediens kan verbeter; daar was bv. niemand by ontvangs of kroegarea nie.

Magda K - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K
Gesin met tieners

Pragtige panorama en heerlike kos!

'n Ongelooflike mooi plek met pragtige uitsigte. Die aandetes is baie, baie lekker. Ons sal definitief weer teruggaan.

Schalk V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Ons bespreking was vir die familie-eenheid, maar toe ons daar kom sit hulle ons in 'n studio-eenheid wat baie kleiner was. Ons kon darem oorskuif na 'n familie-eenheid vir die tweede aand.

Martin D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!!

We had a lovely stay. Food was fantastic!!!

Nthabiseng B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng B
Saam met vriende

Awesome experience

Clean environment and a beautiful place to explore with friends family and even your partner. The staff were very helpful, friendly. Everyone was just amazing. Definitely a place to go back to.

Quinton C - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton C
Gesin met klein kinders

Great place

Really enjoyed my time here.

Wilson M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilson M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best environment for couples

Best environment for couples away from city life and reconnect with nature at its best. Thanks for the warm and excellent reception received. The accommodation was stunning. Thank you.

Mary M - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is a place to be, it accomodate everyone.

The place is beautiful, tasty food and very helpful staff. I would definitely go back with my kids.

Bennette W - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennette W
Gesin met klein kinders

Wonderful

Thank you very much.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R37, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMzIxOGNmLTUyOTgtNDIwNC05MDg4LTUzOTIyZjk3NjYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Off the R37 Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.175708823354 30.660551190376
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!