Lydenburg Akkommodasie by Mistyridge Guesthouse | LekkeSlaap
+14

Mistyridge Guesthouse

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Mistyridge Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronel V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik! So rustig en pragtig.

Ons sal graag weer gaan. Die huis is heerlik ruim en netjies. Die beddegoed is baie lekker en goeie kwaliteit. Die kinders het die bergagtige dele so geniet. Ons het lekker gaan stap en plaasdiere geniet. Dis regtig so baie lekker hier. Pragtige uitsig!

Maike K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maike K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi natuur en gerieflike huis.

Ons het ons tyd geniet by Mistyridge. Die natuur is baie mooi en ons het goed gerus. Die huis is baie gerieflik, skoon en snoesig met die kaggel. Die huis is ook goed toegerus met als wat mens nodig het. Jakkie en Loané en kinders is ook baie gasvry. Dankie ook vir die beskuit en bottel wyn.

Benjamin V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V
Gesin met klein kinders

Ons het die naweek so baie geniet en sal Misty Ridge beslis aanbeveel.

Ons het 'n heerlike naweek op die plaas spandeer. Jakkie en sy gesin was vreeslik akkomoderend. Ek kan dit beslis vir enige iemand wat net rus vir die siel nodig het aanbeveel! Wees gewaarsku, as jy vir die aartappelsaad-toer gaan sal jy sommer self wil boer!

Corlette B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker tyd gehad! Sal vir seker weer teruggaan.

Ons het so lekker gekuier op die plaas. Die uitsig is asemrowend, die huis is skoon, netjies en jy't alles wat jy nodig het. Die kombuis is baie goed toegerus. Daar is ongelooflik baie in die area om te doen en te besigtig. Wil beslis weer gaan kuier.

Wilhelm H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm H
Saam met vriende

Uitstekend!

Die gasvryheid en goeie diens het hierdie regtig 'n wonderlike ervaring gemaak! Baie goeie opsie om vir 'n naweek weg te kom en plaaslewe te geniet.

Retha H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha H
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, verblyf was uitstekend toegerus.

Die akkommodasie is baie goed toegerus in terme van kombuisware, beddegoed en moderne geriewe. Die koffie en wyn as verwelkomingsgeskenk, sowel as 'n heerlike kaggel was die lekker ekstras! En die uitsig saam met die eienaars se vriendelikheid was wonderlik.

Vanaf R3 500
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potato Seed Production, Longtom-pas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiNzBhMmMwLTkzYjYtNGEwOC04YWI2LWM0NGE1OWRiZjc5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 7 persone) 6 5 1 5 Potato Seed Production Longtom Pass 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.130273638815 30.56350082159
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za