Mitat Penthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Antonet H - Apr 2023
Algehele gradering
Was lekker.
Roelf V - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornag in Mosselbaai aan einde van Tuiroete Camino!
Adele V - Jan 2023
Algehele gradering
So lekker gebly!
Loraine N - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Nikita L - Nov 2022
Algehele gradering
Tranquil and beautiful.
Jandre S - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie geriewe.
Gaspard H - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderfull.
Zolelwa M - Okt 2022
Algehele gradering
Rude owner.
Maria Elizabeth N - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Juanita D - Feb 2022
Algehele gradering
Vir seker die moeite werd!
Eben K - Jan 2022
Algehele gradering
Die rustigste kuier met uitstekende uitsig oor die baai.
Liana S - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig, gerieflik en waarde vir geld.
Mitat Penthouse se terugvoer
Dit was heerlik om wonderlike gaste soos julle te kon hê. Ten alle tye het julle almal om julle in ag geneem, baie dankie daarvoor. Julle is, en was Top 5 gaste, waardeer julle. Dankie ook vir my bederf. Geseënde jaar.
Ian L - Des 2021
Algehele gradering
Ons was tuis in Shalom. Dit was ruim, netjies en het aan ons vereistes voldoen met 2 tienerseuns. Baie sentraal.
Mitat Penthouse se terugvoer
Was een groot plesier om sulke gaste te kon hê. In alle opsigte. Verwelkom hul enige tyd weer.
Jaco S - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese skoon en luukse akkommodasie. Sal verseker terugkom.
Michelle S - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike uitsig. Lekker kuierstoep.
Celiscka V - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Raymond M - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Roeline P - Sep 2020
Algehele gradering
Die rustigste en lekkerste naweek.
Mariska R - Jan 2020
Algehele gradering
Stunning plekkie.
Karma M - Des 2019
Algehele gradering
Die huis was pragtig en dit was heerlik om daar te bly.
Hans F - Apr 2019
Algehele gradering
Ruim, netjies, goeie ligging en gasvrye eienaar.
Darren M - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Mitat Penthouse se terugvoer
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste. Dankie dat julle die plek so netjies afgegee het.
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-straat 115, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap