Mo & Rose @ Soekershof

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mo & Rose @ Soekershof skuil aan die voet van die Langeberge en spog met 'n "geheime tuin" met allerlei vetplante en bome. Die plaas is net 9 km buite Robertson.

Verblyf is beskikbaar in 8 kamers wat modern ingerig is. Al die kamers is met smaak versier en is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaatstoep met pragtige tuin- en berg-uitsigte. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, koffie, tee, 'n yskassie, daaglikse skoonmaakdiens en gratis WiFi in. Die tarief sluit 'n à la carte ontbyt in. Die luukse kamers het baddens en kaggels en van dié kamers se badkamers het ondervloerse verhitting.

Mo & Rose @ Soekershof beskik oor 'n geskenwinkeltjie. Daar is ook gratis WiFi, 2 seisoenale swembaddens buite en pragtige berg-uitsigte. Gaste kan 'n drankie by die kroeg kom geniet, asook ontbyt en aandetes die instansie se restaurant, Succulent. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mo & Rose @ Soekershof gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false