Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modderfontein Plaas Kampeerterrein

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Modderfontein Plaas Kampeerterrein
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ryno V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Saam met vriende

Rustige en baie mooi omgewing. Geriewe bied alles wat benodig word as selfvoorsienende elektrisiteitkamper.

Veld was baie goed as vergelyk word met die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

Die kampplek is baie basies met twee ablusieblokke. Geen elektrisiteit nie maar baie lekker warm storte. Dit was baie lekker en mooi daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heindrich V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heindrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Die kampterrein is pragtig, skoon en perfek geleë. Dit is net jammer dat die bestuur op ons tweede aand 2 gesinne toegelaat het om binne die gemeenskaplike boma te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little bit of heaven on earth.

A lovely spot in nature, surrounded by flowers and hills. Good location, easy access, lovely ablution facilities, and very friendly hosts. Loved Modderfontein. Thanks for all the flowers and the small piece of olienhout-tree, Uncle Koenie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nico R
Enkelreisiger

Friendly host. Ablutions clean but poor facility for dishes.

Exposed to road with all passers-by able to see I was alone there. Yard makes untidy impression with piece of car exhaust lying around, stack of bricks etc. Lapa very nice with ingenious expandable brick surface. To be fair I was obviously the only customer in a long time and they did fire up the donkey just for me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M
Saam met vriende

Veilige kamp naby Springbok.

Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon terrein

Ons was baie gelukkig om die blomme so mooi te sien en die kampterrein het pragtige blomme orals gehad. Oom Coenie is baie vriendelik en hulpvaardig en ons graag vertel van die verskillende soorte. Die ablusie tariewe is regtig baie mooi skoon en netjies. Enigste nadeel, ons was onder die indruk daar is wel krag maar dit was nie 'n groot probleem nie aangesien ons sonpanele het. Dis 'n entjie uit Springbok wat beteken dit was baie stil en rustig en het veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Een met die natuur. Om op die plaas te kamp is nodig om weer eenheid met wonderlike skepping te voel. Die bestuur het elke dag 2 keer kom hoor of alles in orde is en dat geriewe in plek is. Sal weer hier kamp maar hierdie keer veel langer! Baie baie dankie vir 'n ongelooflike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great campsite, great service!

Fabulously clean ablutions with copious hot water. The camps are simple but everything one needs is provided. The view is fabulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, quiet, peaceful place.

It was dry, so no flowers, but the place was really nice and peaceful. Very friendly owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig gedurende die week.

Baie rustig en stil ook baie veilige omgewing. Vriendelike ontvangs en diens. Enigste probleem was die storte en toilette se deure het nie skyfies aan nie en is 'n probleem met groter groepe omdat dit gemengde geriewe is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful setting and great hospitality.

A really beautiful camp and spotless ablutions. Pity a bunch of 4X4 guys pulled in and spoilt the peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig en baie netjies en skoon.

Baie lekker kampterrein. Bietjie ongelyk, maar paar bome en groen toe ons daar was. Die ablusiegeriewe is van die skoonste wat ons nog by 'n kampterrein gekry het. Mooi omgewing om te verken. Geen krag nie, maar heerlik warm gestort en heelwat krane naby kampplekke. Jy kan staan waar jy wil. Een nag oorgebly, maar dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb traveller care.

What a wonderful family. So hospitable. Even though we were the only ones in the Campground, no trouble was spared. Koenie made sure we had plenty of hot water and Rina saw to it that we were sheltered from the wind by the lapa. We were only sorry that we were too early for the flowers, but it looked like there was going to be a great display. We would certainly stay here again, and would highly recommend Modderfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modderfontein Plaas Kampeerterrein se terugvoer

Good day Pat,

Thank you so much. Your feedback warms our hearts.

Kind regards,
Surina

Modderfontein Plaas Kampeerterrein
Dewald O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon ablusiegeriewe. Mooi plaas.

Baie goed vir as mens wil kom blomme kyk. Eienaar vriendelik en behulpsaam. Die droë rivierloop kan skoongemaak word van plastiek bottels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modderfontein Plaas Kampeerterrein se terugvoer

Goeiedag Dewald,

Baie dankie dat u hier by ons gekamp het.

Ons sal na die rivierloop kyk om die bottels op te tel. Ons het reeds begin om van die bottels op te tel. Dit bly egter 'n probleem. Die rivier kom van bo en spoel deur 'n deel waar die mense soms hul bottels in die rivier gooi. Ons sal wel probeer om beter na dit te kyk.

Vriendelike groete,
Almal hier by Modderfontein

Modderfontein Plaas Kampeerterrein
Hermien N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien N
Gesin met tieners

Heerlik rustig met die helderste sterre!

Pragtige ablusiegeriewe, water, braaiplek en sterrekyk! Regte plaasgasvryheid! Kan dit regtig aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modderfontein Plaas Kampeerterrein se terugvoer

Baie dankie.

Dit is met plesier en liefde dat ons julle ontvang en help.

'n Baie mooi Kersfees vir julle en 'n 2019.

Vriendelike Groete,
van almal hier op Modderfontein.

Modderfontein Plaas Kampeerterrein
Hannetjie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie D

Dit was heerlik, ontspannend.

Die kampterrein is goed uitgelê. Die ablusiegeriewe is baie netjies en skoon. Die natuurskoon is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modderfontein Plaas Kampeerterrein se terugvoer

Baie, baie dankie, ons is bly dat dit vir u lekker was. Dit was vir ons 'n plesier om u te hê.
Vriendelike groete,
Van Almal hier op Modderfontein

Modderfontein Plaas Kampeerterrein
Braam K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braam K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en uitstekende geriewe.

Ons het heerlik gekamp en sal beslis weer Modderfontein besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W
Gesin met tieners

Fantastic Host - full marks!

He was full of knowledge and passion for the vegetation, wildlife, farm and the San artifacts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lani N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lani N
Saam met vriende

Wat 'n pragtige stukkie vrede.

'n Pragtige ou plekkie! Ons kon die sterrehemel met heerlikheid beloer sonder dat enige ander beligting met ons kykery ingemeng het. Die hele kampterrein was propvol pragtige ou blommetjies wat sommer 'n mens laat vrolik voel het. Ons het in puik ablusiegeriewe onsself kon reinig met heerlike warm water vir elkeen. Alles was mooi skoon en in werkende kondisie. Gasheer was tog te vriendelik en behulpsaam! Sal definitief hierdie juweeltjie vir almal aanbeveel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modderfontein Plaas Kampeerterrein se terugvoer

Goeie more,
Baie dankie vir die mooi beskrywing van ons kampplek! Ons waardeer dit opreg en is dankbaar en baie bly julle
het dit geniet om by ons te kamp.

Vriendelike Namakqualand Groete,

Coenie en Ina Rossouw

Modderfontein Plaas Kampeerterrein
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Inkloktyd: 06:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderfontein Plaas, Langs die R355/Kleinzee-pad, 10 km vanaf Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0YTY5ZWM4LWFlODAtNDI0ZS1hZGE4LTQ4Mjk0MWZmNTNjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Modderfontein Farm Off the R355/Kleinzee Road 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 06:00-19:00 10:00 -29.668216 17.809352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem