LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Modern Retro Apartments | LekkeSlaap
+55

Modern Retro Apartments

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry-straat 509, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern Retro Apartments is moderne, goed toegeruste selfsorgeenhede op die eienaar se perseel op 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Moreletapark, Pretoria. Die eenhede het hul eie ingange.

Verblyf is beskikbaar in die Modern Stylish Retro Apartment, [email protected] Apartment en die Modern Chic Bachelor Unit wat albei slaapplek vir 2 gaste het.

Die Modern Stylish Retro Apartment het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n oopplan-kombuisie, eetarea en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolf, wasbak, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gerieflike rusbank, 'n platskerm-TV met Netflix en daar is 'n privaat stoep en tuin met buitemeubels en 'n Weber-braai.

Die [email protected] Apartment is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar onbeperkte WiFi, 'n TV, onderdakparkeerplek, 'n sitarea en 'n oopplan-kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n leefarea met 'n tafel waar gaste kan werk.

Die Modern Chic Bachelor Unit het 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea met 'n TV, etenstafel, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is verhit-en-eetgeriewe, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf en 'n yskassie in die kombuisie. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin-area.

Just Home Apartments is naby winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Modern Retro Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mulberry-straat 509, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Gaste dink Modern Retro Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry-straat 509, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13419f373b2ab5f52d47529b28aaf60521b751ea29c7c616fc050b60d8f74eb5a7b87a8981764381e492c5df140b8f826486?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 509 Mulberry Street Moreleta Park 0044 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.806846 28.295403
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!