Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Retro Apartments

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Modern Retro Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Natasha B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Enkelreisiger

Rustig, skoon en gerieflik.

Baie lekker gebly in 'n veilige, ruim en baie skoon kamer. Baie gerieflik uiteengesit en mooi gemaak. Slegs 5 minute se ry na Pretoria Oos Hospitaal. Dankie dat ek so welkom kon voel en vir die ekstra moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Dankie vir die komplimente, Natasja. Die voorreg om sulke wonderlike gaste soos julle te kan ontmoet en huisves, was geheel en al ons s'n.

Modern Retro Apartments
Isabel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is by uitstek die beste selfsorg eenheid waarin ons al oornag het.

Modern Retro Apartments het al ons verwagtinge oortref! Ons is 100% daarvan oortuig dat hierdie ons beste oornag keuse ooit was. Die gastehuis is sentraal geleë in 'n baie stil en veilige omgewing. Die eenheid was vlekkeloos skoon en groot genoeg om selfs vir 'n langer verblyf gemaklik te voel. Elke hoek van die binne- en buitekant van die eenhede is met liefde tot in die fynste besonderhede beplan en word ook met die grootste sorg in 'n ideale toestand gehou. Die eienaars is baie gawe mense met 'n sagte karakter van gasvryheid. Beste Thereza, ons wil julle bedank vir die warm hartlike ontvangs. Dit het behoorlik vir ons gevoel asof ons by vriende tuisgaan. Dit is voorwaar 'n unieke ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Isabel, van harte dank vir die mooi woorde en komplimente. Dit maak alles die moeite werd. Ons beskou ons as bevoorreg om mense soos julle te kan ontmoet en huisves. Ons is net so dankbaar vir julle ondersteuning. Groete, Jan en Thereza

Modern Retro Apartments
Mariana D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Verblyf was baie lekker en eenheid baie goed toegerus en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Mariana. Ons beskou onsself as bevoorreg om mense soos julle te ontmoet en te huisves.

Modern Retro Apartments
Ronell Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster.

Fantastiese diens. Vriendelike mense. Baie oulike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Ronell, ons hoop regtig dat julle weer eendag by ons tuis sal gaan.

Modern Retro Apartments
Nerine S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en pragtig.

Dit was ons huweliksherdenking en ons het dit vreeslik geniet, pragtig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Dankie Nerine, dit maak ons gelukkig wanneer ons gaste hulle verblyf by ons geniet. Dit sal wonderlik wees on julle weer te sien.

Modern Retro Apartments
Chantelle M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was so lekker en het tuis gevoel.

Hulle het aangebied dat ons vroeër die sleutel kom haal, wat regtig gehelp het. Alles was baie skoon en netjies. Personal touch en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Dankie dat julle by ons oorgeslaap het Chantelle. Ons waardeer julle ondersteuning.

Modern Retro Apartments
Esther K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther K
Saam met vriende

Jan en Thereza was baie vriendelik en behulpsaam.

Sal verseker weer daar tuisgaan. Plek baie skoon en netjies, en alles wat mens nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Esther dit was voorwaar 'n voorreg om julle te leer ken en te huisves. Julle is uitstekende gaste!!

Modern Retro Apartments
Gina C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina C
Besigheidsreis

The host was most welcoming and helpful on arrival and settling in.

Lovely and comfortable unit. Will definitely use again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Thank you for the kind words Gina. It makes us happy when our guests enjoy staying with us.

Modern Retro Apartments
Brennen V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brennen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Modern Retro Apartments se kliëntediens is ongelooflik, beide eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Die eenhede is baie skoon en netjies en dit was sommer ongelooflik om daar te bly. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Beste Brennen en vriende, dit was 'n wonderlike voorreg om sulke netjiese en oulike gaste soos julle te kon huisves. Ons hoop om julle weer iewers in die toekoms te kan ontvang. Bly dat julle veilig tuis gekom het op die nat paaie. Jan en Thereza

Modern Retro Apartments
Gerhard K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is absoluut in 'n klas van sy eie.

Ons ervaring van die plek was absoluut fantasties. Ons het die netheid van die plek geniet en veral hoe veilig mens daar voel. Die eienaars is beslis twee persone met 'n aanvoeling vir detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Gerhard, baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het. Ons wens van harte dat ons julle weer kan ontvang. Ons was bevoorreg om gaste soos julle te ontmoet. Groete, Jan en Thereza.

Modern Retro Apartments
Petro G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful. The apartment is beautiful and it was clean and neat. Location very central to hospitals etc.

Would definitely recommend Modern Retro Apartments. 5 star accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Petro, baie dankie vir die mooi en goeie resensie. Ons waardeer dit. Dit maak ons gelukkig as ons gaste hulle verblyf hier geniet.

Modern Retro Apartments
Alec M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en baie naby aan die dokters waar ons wou wees.

Veilige area. Almal was baie vriendelik en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie Ilse. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves.

Modern Retro Apartments
Johan D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Besigheidsreis

Rustige Atmosfeer, Vriendelike Mense

Fantastiese tyd gehad, Mooi skoon, Baie netjies, en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianka J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianka J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd

Baie mooi en rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Bianka, dankie vir die kompliment. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê, ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Jan en Thereza.

Modern Retro Apartments
Alrika V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit tydskrif!

Die eenheid waarin ons oornag het is baie versigtig en presies gemeubileer en toegerus. Die eenheid is baie skoon en netjies. Die buurt is baie veilig, stil en rustig. Vir ? vriendeliker gasvrou en gasheer kan jy nooit vra nie. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paulita B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars is baie aangenaam. Daar was loadshedding maar alles was onder beheer. Baie netjies en skoon.

Plek is netjies en skoon. Baie naby aan Pretorai-Oos-hospitaal wat vir ons 'n baie groot plus was. Loadshedding was geen probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Paulita, dit was 'n plesier en voorreg om julle te huisves. Ons is baie bly as ons gaste tuis voel en lekker bly.

Modern Retro Apartments
Jeanette B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs deur eienaar.

Pragtig netjies - het gehou van die detail, lieflike sagte wit handdoeke, superskoon. Sal definitief weer daar oorslaap, dit was baie aangenaam. Motor is veilig aangesien dit 'n sekuriteitsarea is. Baie stil in die woonbuurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Pragtig, skoon en goed geleë.

Uitstekende diens en pragtige moderne akkommodasie. Naby Pretoria-Oos Hospitaal, waar ons moes wees. Ons was 3 nadat ons vir 2 bespreek het en die eienaars het uit hul pad gegaan om vir ons 'n ekstra matras in die kamer te sit. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Petro, baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet en te huisves. Julle is altyd welkom hier.

Modern Retro Apartments
Zandre V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre V
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasies!

Ons kon eerlik nie vir beter vra nie, dit was skoon en netjies en so mooi. Die eienaars was baie behulpsaam en die area ongelooflik veilig! Ons sal vir seker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Dankie Zandre vir jou mooi komplimente. Dit was ons voorreg om julle te huisves en hoop inderdaad om julle weer te sien.

Modern Retro Apartments
Gj B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gj B
Gesin met klein kinders

Dankie vir julle wonderlike gasvryheid.

Pragtige tuin, heerlike, stil en veilige woonbuurt. Die woonstel is pragtig versier met alles wat jy nodig kan kry. Dankie julle ons ondersteun het met ons kinders se operasie en altyd so vriendelik en behulpsaam was. Ons sien julle vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Elani en Bernard, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons vind groot plesier daarin as ons gaste hulle verblyf geniet het. Julle is altyd welkom en ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Modern Retro Apartments
Lesego K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego K

I am speechless.

Very welcoming place located within easy walking distance of restaurants, shops and bars. The rooms are very clean. Loved this place! Our deluxe double room was good size, very comfortable, with clean white linens and a great good sized en-suite, which had a great shower. Rooms are nicely decorated and very comfortable.You feel at home. We had pancakes for breakfast and they were delicious! Theresa was a most accommodating host. Above all, the owners are more than friendly. They make you feel like old friends who come for a visit. The owners are gentle people and always working to please the guests. They gave us a warm welcome. Thank you for your kindness and hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Modern Retro Apartments se terugvoer

Dear Lesego, thank you so much for your very kind review. So beautifully written. It was such a pleasure to host you and we hope you will be back one day. You looked after our unit so well and you were so quiet. We only hope you got the much-needed rest and peace you were looking for.

Modern Retro Apartments
Vanaf
R807
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R807
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R807
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry-straat 509, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13419f373b2ab5f52d47529b28aaf60521b751ea29c7c616fc050b60d8f74eb5a7b87a8981764381e492c5df140b8f826486?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R807 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 509 Mulberry Street Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.806846 28.295403