Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mogodi Lodge

Stapelbed-Rugsakreisigerskamers
Vanaf R500
R500 R400
per eenheid
Beskrywing

Dié rugsakreisigerskamers bied skoon, veilige en gerieflike verblyf aan diegene wat op soek is na effense goedkoper verblyf. Elkeen van die kamers het 'n stapelbed met slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is geen TV's of kombuisgeriewe nie.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen musiek, geraas of oormatige gebruik van alkohol word toegelaat nie.
Geen swemhanddoeke word voorsien nie en gaste moet asb. hul eie saambring.
Daar is geen strykgeriewe of lugversorging in die eenhede nie.
Besoekers word nie by die lodge toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbed-hotelkamers
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen musiek, geraas of oormatige gebruik van alkohol word toegelaat nie.
Geen swemhanddoeke word voorsien nie en gaste moet asb. hul eie saambring.
Daar is geen strykgeriewe of lugversorging in die eenhede nie.
Besoekers word nie by die lodge toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelbed-hotelkamers
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per eenheid
Beskrywing

Die hotelkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen musiek, geraas of oormatige gebruik van alkohol word toegelaat nie.
Geen swemhanddoeke word voorsien nie en gaste moet asb. hul eie saambring.
Daar is geen strykgeriewe of lugversorging in die eenhede nie.
Besoekers word nie by die lodge toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-selfsorgchalet
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets is op die kloof geleë en die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof toegerus en laat gaste toe om hul eie maaltye voor te berei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek, geraas of oormatige gebruik van alkohol word toegelaat nie.
Geen swemhanddoeke word voorsien nie en gaste moet asb. hul eie saambring.
Daar is geen strykgeriewe of lugversorging in die eenhede nie.
Besoekers word nie by die lodge toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-selfsorgchalet
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke selfsorgchalet het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die ander badkamer 'n bad en wasbak het. Die kombuis het 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n kaggel en buite kan gaste gebruik maak van die braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek, geraas of oormatige gebruik van alkohol word toegelaat nie.
Geen swemhanddoeke word voorsien nie en gaste moet asb. hul eie saambring.
Daar is geen strykgeriewe of lugversorging in die eenhede nie.
Besoekers word nie by die lodge toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
R500 R400
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kowynspas-weg, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85aba5429d333eca0f858630b446130313d82cacaf484920aa9e21d0a2fe490343143bff896b592b5d237ab2ea8219ba4770?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 764 5 1 5 Kowyns Pass Road Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -24.943424709298 30.840318202972
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem