Plattekloof Akkommodasie by Mojo's on 31 | LekkeSlaap
+18

Mojo's on 31

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thealstraat 31, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mojo's on 31 is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die woonbuurt spog met maklike toegang tot uitstekende winkelsentrums, die stad, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroetes.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is ook n aantrekkamer met 'n slaapbank vir kinders.

Die leefarea op die onderste verdieping beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, 'n oopplan-sitkamer met 'n binnebraai, 'n TV, gemaklike sitplek en daar is 'n gastetoilet. WiFi is beskikbaar in die eenheid.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area, en parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Mojo's on 31 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Mojo's on 31
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Thealstraat 31, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mojo's on 31 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thealstraat 31, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeFqclnlPg8h58KK1XUhhBwDmrVovlitdjw3LBLgV6eA1sOuKe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 31 Theal Street Parow North 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.8886198047 18.580681920481
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za