LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moncrieff Manor | LekkeSlaap
+44

Moncrieff Manor

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Moncrieff Manor
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pieter R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duur, maar gemaklik.

Heerlik, maar relatief duur, veral aangesien ons tydens die winter daar was. Pragtige uitsig en kamers. Heerlike ontbyt.

Zania G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zania G
Enkelreisiger

Baie skoon en akkommoderende gashere.

Was mal oor die ondervloerse verhitting in die badkamer en die kombuisie wat goed toegerus is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly and accommodating hosts.

Loved the underfloor heating in the bathroom and well-equipped kitchenette.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Petro O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly met pragtige uitsig.

Baie gasvry en netjies.

Nicola D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met die mooiste uitsig!

Ons is met wonderlike gasvryheid verwelkom. Die personeel was gretig om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgerylaan 45, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABSK5idTUvyRVLnxAtF82GzbhTrDqrUeeXRkaigBdkDw9BsvmzP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 45 Ridge Drive Paradise 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.03163 23.03594
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!