Noorsekloof Akkommodasie by Mondu Guesthouse | LekkeSlaap
+67

Mondu Guesthouse

24 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R540 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mondu Guesthouse is in Wavecrest in Jeffreysbaai. Dit is nie ver van die beroemde branderplankryplek, Supertubes, af nie en is in 'n rustige area naby die plaaslike Spar en Checkers geleë. Mondu is net 950 m van die see en 2 km van die hoofstrand af.

Ongelukkig word geen studentegroepe of matrieks toegelaat nie, slegs gesinne of paartjies.

Mondu bied verblyf aan in 5 eenhede waarvan 2 selfsorg-woonstelletjies is en 3 ruim en knus en suite-gastekamers. Een van die kamers het 'n groot bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, ketel en 'n mikrogolfoond in. Handdoeke en koffiemaakgeriewe word slegs in Desember voorsien.

Ontbyt is op versoek beskikbaar en word teen ekstra koste in jou kamer of in die eetkamer bedien. Elke eenheid het draagbare braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek is voor die huis en 'n toesluitmotorhuis is teen 'n ekstra koste beskikabar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Let asseblief daarop dat Mondu sakpasverblyf bied en dus nie M-Net, see-uitsigte, kredietkaartgeriewe, kookgeriewe in die kamers of onderdakparkeerplek voorsien nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 24 resensies vir Mondu Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Leadwoodstraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mondu Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917876a60abaa1f1d9d2d409c95db28529fede5b93ff0d6919944a50372292f71e0d980abb6a00218c23dc54230055ae45a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 4 118 Leadwood Street Wavecrest 6331 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.034277 24.920871
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za