Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mondu Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1
Slegs verblyf
Kamer 2
Slegs verblyf
Kamer 3: Selfsorg
Slegs verblyf
Kamer 4: Tuinwoonstel
Slegs verblyf
Kamer 5
Slegs verblyf
Huisreëls

Let asb. daarop dat matrikulante of studentegroepe nie toegelaat sal word om te bespreek nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of volwassenes.

Die eiendom is nie omhein nie en parkeerplek is voor die gastehuis beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie agter die gastehuis agter 'n hek.

Ons aanvaar slegs kontantbetalings met aankoms.

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Neem asb. kennis dat ons nie handdoeke voorsien nie, en gaste is verantwoordelik om hul eie saam te bring.

Geen waterpype word in die huis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA134da682e16341135aff7eeae5fc77ced421dd578f08e7c9f02762f4a54a0df711fa7f8bcf1116316198e012d25539bf6af6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 118 Leadwood Street Wavecrest 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034277 24.920871
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem