LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Monks Holiday Chalets and Caravan Park | LekkeSlaap
+63

Monks Holiday Chalets and Caravan Park

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Die Karavaan- en Tent-tariewe geld vir 2 gaste, dis R115 vir ekstra gaste. 'n Maksimum van 1 karavaan of 2 tente per staanplek word toegelaat - maksimum van 6 gaste.
R115 vir ekstra gaste in die chalets.
Gaste wat laat wil inklok moet asb dit vooraf met die eienaar reël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 233 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofweg en Holiday Park, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NjA0MmViLWZiZjctNGViNi1hZGUwLTFiYTI3MDAwNmY1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R280  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Corner of Main Road and Holiday Park Crescent Costa Sarda 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.038342 23.064601
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!