Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Angelis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lianti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Mont Angelis
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Peter W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter W
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf in die privaatheid van die natuur.

Die selfsorgeenhede was netjies en smaakvol. Die ligging is naby Stellenbosch, maar dit voel of jy in 'n ander wêreld is. Dis skoon, gerieflik en netjies met alles wat 'n mens nodig het. Daar is baie plek om te stap, met 'n heerlike swembad. As jy hou van buitelewe en die natuur, en in die Wynlande wil wees, is dit 'n heerlike plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties mooi, uitsig asemrowend.

Ons het laat gearriveer en heeltemal vergeet hoe om in te kom by die perseel, Lianti, die bestuurder was awesome, die uitsig asemrowend, heerlike gekuier op die stoep heelaand. Totaal veilig gevoel, ons gaan definitief terug vir nog 'n kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Angelis se terugvoer

Beste Hanlie,

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom hier!

Groete,
Mont Angelis

Mont Angelis
Vanaf
R1 516
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 516
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 516
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Blaauwklippenweg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ac97af3c7de3debde5c01f6f2a3cc058e0a824ea3d1ad0b01d8e83da29b117fe9a5d751f257cb3aabaf9bac33f387b16d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 516 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Upper Blaauwklippen Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.001203944868 18.884590554562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem