+46
Gastehuis in Waterkloof Ridge

Bohemian Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Mj S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Comfortable, conveniently close to family members and shopping malls. We stayed in Room 11, which was spacious and comfortable. The bathroom had a bath and shower, which my spouse enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Sal vir seker weer gaan. Dit was heerlik. Rustig. Lekker ontbyt. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janica S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Goeie klientediens en lekker Afrikaans. Pragtige fasiliteite - baie mooi en netjies. Alles wat jy benodig, insluitend water in die yskas. Baie dankie vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frantz J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Een aand oornag vir besigheid in Pretoria en JHB. Sal vir seker weer hier bly! Baie lekker gastehuis met gerieflike bed en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

L'andri R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxed, exceptional stay with friendly staff — minor room maintenance needed. The reality was actually better than the photos. We had an awesome time and all was very relaxed. Friendliest staff! Only suggestion, they need to check small things in the rooms (regarding maintenance) such as the toilet seat being a little loose and the hairdryer being slightly faulty (going off on its own, think it might be that the electric cord's connection is a little loose) but otherwise, it was an exceptional stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bözsi L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Ons het goed daar vergeet toe ek bel, kon hulle dit nie kry nie. Ons het lekker gebly. Handdoek nog nat op die bed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Veilige en gerieflike, skoon en netjiese verblyf in die rustiger deel van Pretoria. Veilige en skoon verblyf. Aandag kan net gegee word aan die USB-konneksie vir die laai van selfone wat nie werk nie, en geen warm water uit die wasbak se warmwaterkraan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elzette B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Rustig en gerieklik. Baie dankie, die atmosfeer was rustig. Baie netjies en gerieflik. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie gerieflik en netjies. Ons verblyf was baie aangenaam. Die ontvangs was warm, die plek was baie netjies en skoon. Ontbyt was goed en gereed op die regte tyd. Sal weer daar oorslaap as ek in Pretoria kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Clean overnight, comfortable and safe. Clean and functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

389 Eridanus Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c834cde38636c79c04bd9b0047c97f082bcf3431629cb1bb65ccab5d7e64b593bd2561208aa0d664ace86bb38392832096b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 389 Eridanus Street Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.788757961745 28.250143673611

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang