Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Serrat Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 17 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-pad 43, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R840 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mont Serrat Apartment is in West Beach, Blouberg geleë en is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek naby die strand.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad.

Die leefarea het 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na die balkon met 'n etenstafel geskik vir 6.

Daar is 'n swembad, tennisbaan, oerwoudgimnasium, skaakbord en muurbalbaan. Daar is ook 'n wassery wat met munte werk op die perseel. Blouberg se strand is minder as 2 km vanaf die verblyf en daar is ook 'n verskeidenheid restaurante naby die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Mont Serrat Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Mont Serrat Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

MARTIN Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Ligging

  • Balmoral-pad 43, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mont Serrat Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-pad 43, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4fcdea50da65b0539f68164725b2e6a6ea50a6694260b063177e40d7717d97cd3632853e3102adbcdeaa25206c67edb9b72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 43 Balmoral Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80812118268 18.471031725597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem