Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montagu Penthouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito is 7 dae na die uitklokdatum terugbetaalbaar indien alles by die eenheid in orde is.

Gaste kan later inklok indien hulle vooraf reël.

Bykomende fooie sal gehef word in die geval van enige van die volgende situasies:
- Indien gaste in die eenheid rook
- Indien die skottelgoed nie voor vertrek gewas is nie
- Indien gaste nie die eenheid sluit nie
- Indien gaste nie die sleutels teruggee met vertrek nie
- Indien gaste ná die inkloktyd opdaag
- Indien meer gaste oorbly as wat vir die eenheid bespreek is
- As daar enige merke of vlekke op die meubels of matte is
- Indien troeteldiere sonder toestemming in die eenhede is
- Enige breekskade of tekortkominge
- Enige oormatige geraas of steurings wat veroorsaak dat die bure kla
- Indien gaste die inhoud van verskillende eenhede meng, bv. eetgerei en breekware ens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 113, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1859d0698fad887c8fd05c072c4f1a6885f9ed3360aab30c02ef8d7a632b25e9275c3fa7d7ee238a604be536b87dad47e9af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
113 Montagu Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.183519279486 22.141540669507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem