Montagu Penthouse
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagustraat 113, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Montagu Penthouse is 'n lieflike selfsorg-dakwoonstel wat sentraal in Mosselbaai geleë is, met 'n asemrowende see-uitsig spog en ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see is.
Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in die aparte opwaskamer. Die ruim leefarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Daar is nog 'n draagbare braai op die balkon. Dubbelmotorhuisparkeerplek word voorsien en dit is naby die strand, winkels en hospitale geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 150
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Montagustraat 113, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Sentraal Mosselbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagustraat 113, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap