Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montagu Springs

Small Plettenberg
Vanaf
Vanaf R1 395
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 beddens wat slegs geskik is vir kinders onder 13. Die eenheid het 'n badkamer wat 'n stort het. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, ketel, stoof, yskas en 'n broodrooster. Die chalets het lugversroging, braaigeriewe en 'n oopplan-leefarea en -eetarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let wel dat Avalon Springs se natuurlike warmwaterbronne vanaf 22 Maart tot Desember 2022 weens opknappingswerk nie beskikbaar is nie.
Doen asb. navraag oor tariewe wanneer die datums in die week vanaf Sondag tot Donderdag is.
Gaste in die klein of groot Plettenberg Chalet moet hulle eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke en opwasmiddel saambring.
Gaste in die Golden Terrace of Josmont Heights Chalet moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste in die Villa moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. op dat die villa op versoek daagliks, gratis skoongemaak word. Stel asb. ontvangs in kennis as jy van die diens gebruik wil maak.

Toegang tot die verhitte swembad is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die armbande kan daagliks by Montagu Springs se kantoor gekoop word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rolskaatse en skaatsplanke word nie toegelaat nie.
Harde musiek en musiekstelsels of luidsprekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Large Plettenberg
Vanaf
Vanaf R1 545
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamerchalet is geskik vir 4 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, ketel, stoof, yskas en broodrooster. Die chalets het lugversorging, braaigeriewe en 'n oopplan-leefarea en -eetarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let wel dat Avalon Springs se natuurlike warmwaterbronne vanaf 22 Maart tot Desember 2022 weens opknappingswerk nie beskikbaar is nie.
Doen asb. navraag oor tariewe wanneer die datums in die week vanaf Sondag tot Donderdag is.
Gaste in die klein of groot Plettenberg Chalet moet hulle eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke en opwasmiddel saambring.
Gaste in die Golden Terrace of Josmont Heights Chalet moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste in die Villa moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. op dat die villa op versoek daagliks, gratis skoongemaak word. Stel asb. ontvangs in kennis as jy van die diens gebruik wil maak.

Toegang tot die verhitte swembad is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die armbande kan daagliks by Montagu Springs se kantoor gekoop word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rolskaatse en skaatsplanke word nie toegelaat nie.
Harde musiek en musiekstelsels of luidsprekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Josmont Heights 1 BED
Vanaf
Vanaf R1 545
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamereenhede met 'n Switserse styl is op die eersteverdieping en is ideaal as wittebroodsuites. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Gaste het toegang tot 'n privaat balkon en braai-area. Daar is 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, ketel, stoof, yskas en broodrooster. Die chalets het lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let wel dat Avalon Springs se natuurlike warmwaterbronne vanaf 22 Maart tot Desember 2022 weens opknappingswerk nie beskikbaar is nie.
Doen asb. navraag oor tariewe wanneer die datums in die week vanaf Sondag tot Donderdag is.
Gaste in die klein of groot Plettenberg Chalet moet hulle eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke en opwasmiddel saambring.
Gaste in die Golden Terrace of Josmont Heights Chalet moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste in die Villa moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. op dat die villa op versoek daagliks, gratis skoongemaak word. Stel asb. ontvangs in kennis as jy van die diens gebruik wil maak.

Toegang tot die verhitte swembad is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die armbande kan daagliks by Montagu Springs se kantoor gekoop word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rolskaatse en skaatsplanke word nie toegelaat nie.
Harde musiek en musiekstelsels of luidsprekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Josmont Heights 2 BED
Vanaf
Vanaf R1 820
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalets met 'n Switserse styl bied elkeen slaapplek aan 4 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe;bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die chalet het 'n oopplan-leefaraea, -eetarea en -kombuis, sowel as lugversorging. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, ketel, stoof, yskas, vrieskare en broodrooster. Die eenheid het 'n privaat stoep met braaigeriewe en word deur 'n lushof omring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let wel dat Avalon Springs se natuurlike warmwaterbronne vanaf 22 Maart tot Desember 2022 weens opknappingswerk nie beskikbaar is nie.
Doen asb. navraag oor tariewe wanneer die datums in die week vanaf Sondag tot Donderdag is.
Gaste in die klein of groot Plettenberg Chalet moet hulle eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke en opwasmiddel saambring.
Gaste in die Golden Terrace of Josmont Heights Chalet moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste in die Villa moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. op dat die villa op versoek daagliks, gratis skoongemaak word. Stel asb. ontvangs in kennis as jy van die diens gebruik wil maak.

Toegang tot die verhitte swembad is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die armbande kan daagliks by Montagu Springs se kantoor gekoop word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rolskaatse en skaatsplanke word nie toegelaat nie.
Harde musiek en musiekstelsels of luidsprekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Golden Terraces
Vanaf
Vanaf R1 920
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kaaps-Hollandse chalets het 'n pragtige uitsig oor die wingerd en boorde. Elke chalet het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, ketel, stoof, yskas en broodrooster. Daar is 'n knus kaggel, oopplan-leefarea en -eetarea, privaat stoep en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let wel dat Avalon Springs se natuurlike warmwaterbronne vanaf 22 Maart tot Desember 2022 weens opknappingswerk nie beskikbaar is nie.
Doen asb. navraag oor tariewe wanneer die datums in die week vanaf Sondag tot Donderdag is.
Gaste in die klein of groot Plettenberg Chalet moet hulle eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke en opwasmiddel saambring.
Gaste in die Golden Terrace of Josmont Heights Chalet moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste in die Villa moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. op dat die villa op versoek daagliks, gratis skoongemaak word. Stel asb. ontvangs in kennis as jy van die diens gebruik wil maak.

Toegang tot die verhitte swembad is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die armbande kan daagliks by Montagu Springs se kantoor gekoop word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rolskaatse en skaatsplanke word nie toegelaat nie.
Harde musiek en musiekstelsels of luidsprekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 302 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlucht-straat 2093, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiMjlmNmVlLTY0Y2MtNDU3Yy1iNGE3LTlhMDUwMDIxZGI3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 270 5 1 5 2093 Uitvlucht Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.764711230524 20.118899297195
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem