Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Crous Hotel, Restaurant & Venue

  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefiestraat 38, Van der Kloof, 8771, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Monte Crous Hotel, Restaurant & Venue is in die hartjie van Van Der Kloof geleë en is ideaal vir gesinne, paartjies en sakereisigers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Gaste kan tussen 'n verskeidenheid standaard-, ruim, executive-kamers of 'n luukse wittebroodsuite kies. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste, dubbel- of koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Geriewe in die kamer sluit waaiers, TV's, ketels en yskassies in. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die hotel spog met 'n verskeidenheid geriewe op die perseel wat 'n gemeenskaplike swembad, a la carte-restaurant, kroeg, sitarea en 'n ruim eetarea insluit. Vir spesiale geleenthede is daar 'n aangewese trou- en konferensie-venue. Buitelugentoesiaste kan die braaigeriewe, rybaan, fietshuur en kinderspeelarea met 'n springkasteel geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Monte Crous Hotel, Restaurant & Venue spog met 'n verskeidenheid aktiwiteite wat teen 'n ekstra koste geniet kan word en sluit begeleide toere deur die Van Der Kloof Natuurreservaat via die Monte Crous-bus in. Watersport, voetslaanroetes, bergfietsry, visvang, kanovaart en voëlkyk is in 'n radius van 15 km vanaf die verblyf geleë. Die hotel bied ook opwindende watertoerpakkette op die Seeray-boot.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.4 uit 5van 1 resensie vir Monte Crous Hotel, Restaurant & Venue
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.4/5

Adelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Madeliefiestraat 38, Van der Kloof, 8771, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefiestraat 38, Van der Kloof, 8771, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa45a66b5fb2f618c130e8dcce1f073eeaac35589adf1c4d56bd9c7a519566a8a1c95e9ce3801bdd1683dfd34ada11686e48f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 2 38 Madeliefie Street Van der Kloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.999974147855 24.739448173566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem